Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (158)
B&Bs (18)
Wildsplase (4)
Hotelle (4)
Gastehuise (30)
Selfsorg-eenhede (102)

Resensies van Oudtshoorn

4.6 / 5  
volgens 820 resensies
Lees regte resensies van Oudtshoorn van 820 geverifieerde gaste.
Indien jy Oudtshoorn besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Oudtshoorn.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Oudtshoorn gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Oudtshoorn Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Oudtshoorn Gastehuise

30 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Oudtshoorn

Feather Nest Guest House is 'n moderne, huislike gastehuis wat sakpaspryse bied in die stil Karoo-dorp, Oudtshoorn. Hier sal jou verblyf onvergeetlik wees! Die rustige omgewing skep 'n oase met 'n oorvloed voëllewe...

Vanaf
R730
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Oudtshoorn

Olivanti Country Manor is in Oudtshoorn en bied luukse, ouwêreldse gasvryheid in 'n veilige, pragtige area. Die herehuis spog met die agtergrond van die Swartberge in die hartjie van die Klein Karoo. Die B&B bied ...

Vanaf
R730
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Oudtshoorn

Langenhoven B&B is 'n 3-ster-gastehuis wat sentraal geleë is. Die B&B bied 7 skoon, bekostigbare en suite-kamers wat ingerig is met al die nodige geriewe. Gebruik die geleentheid om Oudtshoorn en sy omgewing te bes...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R560
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Oudtshoorn

At The Room is 'n gastekamer, op die eienaar se eiendom, wat in Oudtshoorn geleë is. Dit is ideaal vir 'n paartjie of 'n individu wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie geriewe. Hierdie gastekamer het ...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Oudtshoorn

Bisibee bied sakpasverblyf in Oudtshoorn. Dis in ’n goeie area in Oudtshoorn geleë en is net 1 km van die middedorp af. Brisbee het 10 kamers, elk met 'n bad of stort, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie en S...

25% af Winteraanbod!
VanafR1 360
R1 020
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Oudtshoorn

De Zeekoe Guest Farm is sowat 10 km buite Oudtshoorn op die Tuinroete geleë. Die plaas word omring deur die Swartberge en Outeniekwaberge wat 'n verskeidenheid besienswaardighede, soos volstruisplase, Roete 62, die...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Oudtshoorn

Bokmakierie is ’n gaste-eenheid op die eienaar se perseel in ’n sekuriteitskompleks in Oudtshoorn. Dié pragtige dorp is op Route 62 en spog met die grootste volstruispopulasie in die wêreld op verskeie volstru...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Oudtshoorn

Jolanda's Guest House is in Oudtshoorn, die grootste dorp in die Klein-Karoo, langs die bekende Roete 62 in die Wes-Kaap. Dit spog met die wêreld se grootste volstruisbevolking en word deur heelwat volstruisplase o...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Oudtshoorn

Karoo Sun Boutique Guest House bied moderne, gerieflike en skoon verblyf in 'n veilige buurt. Dis langs Roete 62 in die hartjie van Oudtshoorn oorkant die Oudtshoorn Hospitaal. Uitsonderlike diens en waarde vir geld...

10% af Aanbod!
VanafR550
R495
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Oudtshoorn

Die Fonteine and Glamping is 'n luukse gastehuis met glanskampgeriewe in die hartjie van die Kango-vallei naby Oudtshoorn. Dis ideaal vir diegene wat die Schoemanshoekvallei, Oudtshoorn en die omliggende area wil ve...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Wys 1 tot 10

Welkom by die Oudtshoorn gastehuise blad - loer bietjie na ons wye versameling van gastehuise hieronder, of gaan besoek ons hoof Oudtshoorn akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Oudtshoorn akkommodasie soek. Wanneer jy die beste gastehuis akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za