Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (158)
B&Bs (18)
Wildsplase (4)
Hotelle (4)
Gastehuise (30)
Selfsorg-eenhede (102)

Resensies van Oudtshoorn

4.6 / 5  
volgens 820 resensies
Lees regte resensies van Oudtshoorn van 820 geverifieerde gaste.
Indien jy Oudtshoorn besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir wildsplase in Oudtshoorn.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Oudtshoorn wildsplase om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Oudtshoorn Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Oudtshoorn Wildsplase

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Lodges
20% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 050
R840
per nag (plek vir 2)
Lodge in Oudtshoorn

De Oude Meul Country Lodge lê knus teen die hange van die majestueuse Swartberge in die pragtige Schoemanspoort tussen Oudtshoorn en die wêreldbekende Kango-grotte op die R328. Dis 'n onvergeetlike ervaring om op ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Lodge in Oudtshoorn

Mount Noah Lodge skuil in Oudtshoorn, ook bekend as die wêreld se Volstruishoofstad. Dié dorp is suid van die Outeniekwaberge geleë. Die lodge bied verblyf in die vorm van 'n seiljagklub in die middel van die Kle...

Vanaf
R2 290
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Oudtshoorn

Chandelier Game Lodge & Ostrich Show Farm bied 'n unieke bosveld-ervaring 8,7 km buite Oudtshoorn. Die chalets is op houtdekke wat oor die privaat watergat uitkyk. Groot sorg is geneem om gaste se privaatheid en uit...

Vanaf
R2 860
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Oudtshoorn

Buffelsdrift Game Lodge is 6,5 km buite Oudtshoorn, die volstruis-geweste van Suid-Afrika, geleë. Dit is op pad na die wêreldbekende Kango Grotte en verskeie plase in die omgewing. Verblyf word aangebied in 27 ee...

Verwyder Filters

Jy sien net 4 uit die moontlike 165 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Wildsplase binne 50 km vanaf Oudtshoorn

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Lodge in Klein-Karoo, Karoo

Zwartberg View Mountain Lodge word deur 'n gesin bestuur en is 20 km buite Oudtshoorn tussen die berge en bekende rooi heuwels geleë. Hierdie rustige oord bied heerlike staproetes, 'n swembad en bergfiets- en perdr...

Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Lodge in Klein-Karoo, Karoo

Thabile beteken "n plek van geluk" in Sotho. Thabile Lodge is in die Klein-Karoo, tussen die voorheuwels van die Swartberge, geleë. Die lodge se stil plaasatmosfeer bied 'n rusplek weg van die gejaag van die stad e...

Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Lodge in Klein-Karoo, Kaap Karoo

Ons bestuurder, Leoni en haar span, sorg daarvoor dat jy 'n onvergeetlike tyd sal hê. Met fantastiese tradisionele kos en bekostigbare verblyf wat bydra tot hierdie plaaservaring, glo ons dat jy jouself weer sal vi...

Vanaf
R7 800
per nag (plek vir 10)
Wildsplaas in Klein-Karoo, Kaap Karoo

Swartberg Private Game Lodge is 'n luukse plaas-styl perseel in 'n wildreservaat teen die voet van die majestueuse Swartberge. Dié landgoed grens aan die Swartbergreservaat wat deel is van die Kaapse Floristiese St...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Lodge in George, Tuinroete

Highlands Lodge is geleë in die Waboomskraalvallei, amper halfpad tussen Oudtshoorn en George op die N12. Dit is 'n klein toevlugsoord in die Outeniekwaberge op die Tuinroete. Die lodge het 'n uiters rustige, natuu...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Lodge in Ruiterbos, Tuinroete

Ruiterbosch Lodge is 30 km vanaf Mosselbaai aan die voet van die Outeniquaberge geleë. Ons bied ontspanne, ruim plaasstyl selfsorg-verblyf en bied 'n plaas-ervaring wat ideaal vir sakelui of gesinne is wat reis. Di...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 10

Welkom by die Oudtshoorn wildsplase blad - loer bietjie na ons wye versameling van wildsplase hieronder, of gaan besoek ons hoof Oudtshoorn akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Oudtshoorn akkommodasie soek. Wanneer jy die beste wildsplaas akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za