Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (124)
B&Bs (17)
Lodges (5)
Hotelle (5)
Gastehuise (27)
Selfsorg-eenhede (70)

Resensies van Oudtshoorn

4.6 / 5  
volgens 479 resensies
Lees regte resensies van Oudtshoorn van 479 geverifieerde gaste.
Indien jy Oudtshoorn besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Oudtshoorn.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Oudtshoorn selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Oudtshoorn Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Oudtshoorn Selfsorg-eenhede

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Oudtshoorn

21 Klein Karoo Street se selfsorgverblyf is geskik vir vakansiegangers en sakereisigers. Dit is in 'n stil straat in Oudtshoorn en veilige parkeerplek is beskikbaar. Ons 2 ruim ateljeewoonstelle het elkeen slaapple...

10% af Winteraanbod!
Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Oudtshoorn

10 Steyn Garden Cottage is in Oudtshoorn geleë en bied gehalte-verblyf, ideaal vir reisigers, vakansiegangers en oornaggaste. Dit is lekker naby aan talle doendinge, besienswaardighede, restaurante en winkels in Ou... Aanpasbare Kansellasie!

Vanaf
R772
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Oudtshoorn

Eldorado Private Collection in Oudtshoorn het luukse woonstelle wat ideaal is vir oordeelkundige vakansiegangers of sakereisigers. Eldorado se eenhede is volledig toegerus en het slaapplek vir 1 - 6 mense in 5 oopp...

Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Oudtshoorn

Klein Afrika Wegbreek is in die hartjie van die plaasgemeenskap van Schoemanshoekvallei in Oudtshoorn geleë, versteek tussen die voorheuwels van die historiese Swartberge. Hierdie 4 selfsorgkothuise is op 'n klei... Aanpasbare Kansellasie!

Vanaf
R605
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Oudtshoorn

Uitsig is 'n plaas in die stil Lategansvleidistrik en is net 16 km van Oudtshoorn af. Die plaas grens aan die Wynandsrivier met 'n groot verskeidenheid spesies wat in die riete woon. Die verblyf bestaan uit 3 unie...

Vanaf
R1 750
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Oudtshoorn

Blye Uitsig bied basiese selfsorgverblyf met 'n plaas-atmosfeer in die hartjie van die Klein-Karoo. Dis ongeveer 15 kilometer buite Oudtshoorn, ons land se grootvoëlparadys, geleë. Dis die perfekte oornagplek tuss...

Vanaf
R480
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Oudtshoorn

Pretplaas Akkommodasie is in die dorpie Oudtshoorn met sy ryk geskiedenis, in die hartjie van die Klein Karoo, geleë. Ons is stapafstand vanaf kunsvlytwinkeltjies, restaurante en die middedorp. Verblyf is beskikba...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Oudtshoorn

Die Karookamer is 'n pragtige oornag-eenheid in die agtertuin van die hoofhuis in Wesbank, Oudtshoorn. Daar is 2 kamers en 'n gedeelde badkamer in die eenheid. Daar is 2 enkelbeddens in die eerste kamer met lugver...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Oudtshoorn

Klein Karoo Game Lodge is in 'n natuurreservaat buite Oudtshoorn in die hartjie van die Klein Karoo geleë. Verblyf by Klein Karoo Game Lodge word in 3 chalets gebied. Chalet 1 beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkam...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Oudtshoorn

101 Oudtshoorn Vakansieverblyf is in die middel van die dorp met 'n eksotiese tuin waar ons hartlike gasvryheid jou tuis sal laat voel. Kinders is meer as welkom in ons veilige speelgrond en ons sit vir jou 'n heerl...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Oudtshoorn selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons wye versameling van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons hoof Oudtshoorn akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Oudtshoorn akkommodasie soek. Wanneer jy die beste selfsorg akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...