Indien jy Oudtshoorn besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Oudtshoorn.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Oudtshoorn Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Oudtshoorn accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Oudtshoorn akkommodasie
Bladsy 8 - 140 lekke plekke om te bly
Grysbok is op 'n plaas 17 km buite Oudtshoorn op die R62 wat na Calitzdorp lei, geleë. Dit is slegs 10 minute se ry...
Welgeluk Cottage is 'n nuut gerestoureerde selfsorg-plaaskothuis op 'n volstruisplaas, die Safari Ostrich Farm, 10 ...
JacarandaJoy 28 bied selfsorgverblyf in 'n deel wat langs die eienaar se hoofhuis is, in Oudtshoorn met 'n aparte i...
Mandisa's Rest is in Oudtshoorn, 'n dorp in die Klein Karoo in die Wes-Kaap wat bekend is vir volstruisplase. Dit i...
Mayfair Farm Cottages is aan die westelike oewer van die Grobbelaarsrivier, net buite Oudtshoorn. Die kothuise is o...
Stonebreaker Country Lodge bied rustige verblyf in Oudtshoorn en spog met 'n pragtige uitsig. Gaste kan tussen 11 v...
Ravenscliff White House bied 'n wegbreek met 'n outentieke Klein-Karoo-bekoring in Oudtshoorn. Hierdie ruim tweesla...
Buffeldoring is in die hartjie van Oudtshoorn, en is naby die C.P. Nel Museum, Oudtshoorn Lughawe, en Botteha Kunsg...
Miss Daisy Apartment is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in die hartjie van Oudtshoorn. Hierdie knus woonstel aan die...
Chandelier Game Lodge & Ostrich Show Farm bied 'n unieke bosveld-ervaring 8,7 km buite Oudtshoorn. Die plaas is op ...
Wanneer jy dink aan Oudtshoorn, is een van die eerste twee dinge wat by die meeste van ons se gedagtes opspring sekerlik volstruise en die jaarlikse Klein Karoo Nasionale Kunstefees. Maar die Volstruis-paradys bied baie meer as net dit. Die dorp het werklik iets vir almal se smaak, van 'n pragtige bergpas... Lees meer