Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Courtrai (6)
Hoog-En-Droog (12)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (115)
B&Bs (16)
Wildsplase (1)
Hotelle (4)
Gastehuise (34)
Selfsorg-eenhede (60)

Resensies van Paarl

4.6 / 5  
volgens 406 resensies
Lees regte resensies van Paarl van 406 geverifieerde gaste.
Indien jy Paarl besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Paarl.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Paarl B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Paarl Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Paarl B&Bs

16 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Paarl

Middelplaas Paarl Guesthouse bied gerieflike en gehalte-verblyf in die Paarl, 'n prentjiemooi dorp in die Kaapse wynlande. Paarl is bekend vir sy natuurskoon, uitstekende wynplase, koffiewinkels, fantastiese argitek...

Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
B&B in Courtrai, Paarl

Alba House is 'n 4-ster-gastehuis in die hartjie van die Paarl. Die huis bied lieflike uitsigte op die berge. Verblyf bestaan uit 4 moderne kamers wat op 'n B&B-basis bespreek kan word. Elke gastekamer het 'n konin...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
B&B in Paarl

d'Olyfboom Guest Rooms is op die d'Olyfboom-familieplaas. Dis sentraal geleë en spog ook met asemrowende uitsigte oor Paarl. Die hoofdoel van die gaste-suites is om verblyf te bied aan konferensiegangers en sakere...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Paarl

Paarl Mountain Lodge is aan die hange van die Paarl-berge in die hartjie van die Kaapse Wynlande geleë. Met gasvryheid eie aan die wynlande wil Paarl Mountain Lodge graag oorsese én plaaslike toeriste, avonturiers...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Lemoenkloof, Paarl

Madeliefie is 'n B&B wat deur die eienaars bestuur word in Lemoenkloof in die Paarl. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagplek, na aan verskeie doendinge en besienswaardighede in die Kaapse Wyn...

Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
B&B in Paarl

10 on Fairview is 'n B&B in die Paarl Wynlande. Die B&B is 5 km van die KWV Wynemporium af en 3,7 km van die Boschenmeer Gholfbaan af. Verblyf word in 2 kamers met dubbelbeddens aangebied. Die kamers het houtvloere...

Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
B&B in Paarl

By DOT J J B & B kan jy jou skoene uitskop, ontspan en die gasvryheid geniet. Die gastehuis se doel is om jou verblyf so genotvol en onvergeetlik moontlik te maak. DOT J J B & B is in Paarl geleë en bied gaste 'n ...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Paarl

Nantes-vue is 'n lieflike gastehuis wat onlangs opgeknap is en is in Paarl se geskiedkundige Millstraat geleë. Ons ligging is ideaal - naby Kaapstad, die Kaapse Wynlande en verskeie spoggerige gholfbane. Die dorpie...

Vanaf
R910
per nag (plek vir 2)
B&B in Paarl

Agathos Bed & Breakfast is in die Paarl geleë en het 'n huislike atmosfeer en omgewing en tuisgemaakte maaltye. Die prentjiemooi Paarl is 'n onverwagse juweel net 40 minute se ry buite Kaapstad. Daar is 2 koninggr...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
B&B in Paarl

De Wingerd Wijnland Lodge skuil in 'n stil woonbuurt in die hartjie van die Kaapse Wynlande. Besoekers wat hier tuisgaan word bederf met uitsigte oor die Grande Roche Wingerde en die ontsagwekkende Hottentots-Hollan...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Paarl B&Bs blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van B&Bs hieronder, of gaan kyk na ons hoof Paarl akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Paarl akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale B&B akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za