Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Courtrai (5)
Hoog-En-Droog (12)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (109)
B&Bs (16)
Wildsplase (1)
Hotelle (4)
Gastehuise (29)
Selfsorg-eenhede (59)

Resensies van Paarl

4.6 / 5  
volgens 408 resensies
Lees regte resensies van Paarl van 408 geverifieerde gaste.
Indien jy Paarl besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir hotelle in Paarl.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Paarl hotelle om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Paarl Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Paarl Hotelle

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Hotelle
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Hotel in Paarl

CANA Vineyard Guesthouse is op ’n wynplaas in Noorder-Paarl in die Bergriviervallei geleë en front na die majestueuse Drakensteinberge. Dié herehuis het 2 standaardkamers, 4 deluxe-kamers, 4 luukse suites en 1...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Hotel in Hoog-En-Droog, Paarl

Hierdie luukse Victoriaanse herehuis is in die hartjie van die Kaapse Wynlande op Pontac Estate geleë en is opgeknap om sy eertydse glorie te weerspieël. Geen gerief is gespaar toe dié hotel se 5 kamers elk ind...

Vanaf
R1 550
per nag, vir 2 mense
Hotel in Paarl

De Leeuwenhof Estate bied gerieflike verblyf in 'n Kaaps-Hollandse boetiekhotel wat deur 'n gesin bestuur word en omring is deur vrugtebome en wingerde. Die landgoed is in 'n klein, mooi vallei buite Paarl met toega...

Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 2)
Hotel in Paarl

Cascade Country Manor is 'n toevlugsoord in die hartjie van Paarl se wynlande. Dis op 'n skilderagtige 23 hektaar-plaas wat vroeër jare 'n adellike tuiste was en word deur olyfboorde en wingerd omring, met die Klei...

Verwyder Filters

Jy sien net 4 uit die moontlike 109 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Hotelle binne 50 km vanaf Paarl

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Hotel in Klapmuts, Wes-Kaap

Klapmuts Hotel is in Klapmuts, tussen Stellenbosch en die Paarl in die Kaapse Wynlande, geleë. Die hotel bied 4 pragtige gemeubileerde kamers met lugversorging. Die kamer is ingerig met 'n TV met sekere Stv-kanale...

Vanaf
R4 850
per nag, vir 2 mense
Hotel in Kaapse Wynlande, Wes-Kaap

Angala Boutique Hotel is 'n toevlugsoord vir die liggaam, verstand en gees en is in die hart van die Kaapse Wynlande tussen majestueuse berge geleë. Ons suites en kothuise is ruim, volledig toegerus en privaat. On...

Vanaf
R3 799
per nag (plek vir 2)
Hotel in Pniel, Wes-Kaap

Boschendal Farm Estate bied B&B-verblyf tussen die Simons- en Drakensteinberge wat net ’n uur se ry vanaf Kaapstad is. Die landgoed spog met prentjiemooi uitsigte van die omliggende vallei en berge. Die verblyf w...

35% af Aanbod!
VanafR4 690
R3 049
per nag, vir 2 mense
Hotel in Franschhoek, Wes-Kaap

Franschhoek Country House & Villas is 'n klein boetiekhotel in die prentjiemooi Franschhoek-wynvallei. Dit skuil in die buitewyke van Franschhoek, is net 1 km vanaf die middedorp en ideale basis as jy topwyn en fynp...

35% af Weeksdae!
VanafR3 400
R2 210
per nag (plek vir 2)
Hotel in Franschhoek, Wes-Kaap

Maison Montage at Dieu Donne Vineyards bied B&B-verblyf in 'n boetiekgastehuis in Franschhoek. Dié dorpie is bekend as die kos- en wynmekka van die Kaapse wynlande. Die verblyf word in 5 individueel versierde Wing...

Vanaf
R1 960
per nag, vir 2 mense
Hotel in Stellenbosch, Wes-Kaap

Die bekroonde Devon Valley Hotel skuil in 'n skaduryke, groen en rustige hoek van die Stellenbosch Wynlande en bied asemrowende uitsigte oor die olyfboorde, wingerde en majestueuse Helderberge. Hier bied ons "tuisge...

45% af Weeksdae!
VanafR2 860
R1 573
per nag, vir 2 mense
Hotel in Franschhoek, Wes-Kaap

Franschhoek Boutique Hotel is in Franschhoek se hoofstraat met verskeie luukse boetieks, fynproewersrestaurante en ongelooflike kunsgalerye. Dit is ideaal vir 'n spesiale geleentheid, romantiese wegbreek of wittebro...

15% af Aanbod!
VanafR2 200
R1 870
per nag, vir 2 mense
Hotel in Franschhoek, Wes-Kaap

Chapter House Boutique Hotel het 'n ryk geskiedenis en is 'n merkwaardige gebou in Franschhoek. Dis oorspronklik as 'n sendingshuis in 1888 gebou en is tot in 1974 as die plaaslike skool gebruik. Dis onlangs opgekna...

Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 2)
Hotel in Franschhoek, Wes-Kaap

Geen besoek aan die Kaap is volledig sonder 'n besoek aan Franschhoek en die eksklusiewe L'Ermitage Franschhoek Chateau & Villas nie. Geleë binne die veilige gronde van die vooraanstaande Fransche Hoek Estate, wyn-...

Vanaf
R3 170
per nag, vir 2 mense
Hotel in Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap

Coopmanhuijs is in 1713 gebou, een van die eerste spoggerige huise in die Stellenbosch se historiese hartjie. Vandag bied Coopmanhuijs Boutique Hotel & Spa luukse verblyf omring deur stylvolle winkels, galerye, muse...

10% af Aanbod!
VanafR1 959
R1 763
per nag, vir 2 mense
Hotel in Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap

Eendracht Hotel is in Stellenbosch, 'n bekende Wes-Kaapse dorp wat bekend is vir sy pragtige landskappe, voetslaanroetes, wynproe en besienswaardighede soos die Jonkershoek Natuurreservaat en Spier Wynlandgoed. Ver...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Welkom by die Paarl hotelle blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle hieronder, of gaan kyk na ons hoof Paarl akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Paarl akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale hotel akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za