Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Courtrai (5)
Hoog-En-Droog (12)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (109)
B&Bs (16)
Wildsplase (1)
Hotelle (4)
Gastehuise (29)
Selfsorg-eenhede (59)

Resensies van Paarl

4.6 / 5  
volgens 408 resensies
Lees regte resensies van Paarl van 408 geverifieerde gaste.
Indien jy Paarl besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir wildsplase in Paarl.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Paarl wildsplase om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Paarl Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Paarl Wildsplase

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Lodges
Vanaf
R2 560
per nag, vir 2 mense
Lodge in Paarl

Tussen die prentjiemooi wynlande van die historiese Paarl- en Franschhoekvallei, lê Boschenmeer Grande Lodge, omraam deur die majestueuse Drakensteinberge en die bekende 'Paarl Rock'. Die lodge bied 'n rustige ligg...

Verwyder Filters

Jy sien net 1 uit die moontlike 109 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Wildsplase binne 50 km vanaf Paarl

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Lodge in Breederiviervallei, Wes-Kaap

McBains is op Bainskloofpas se kruin geleë en vorm deel van die geskiedkundige Eerste Tol-nedersetting. Die eiendom bied privaat toegang tot die Witterivier en grens aan die Limietberg Natuurreservaat en Hawekwaber...

Vanaf
R2 068
per nag, vir 2 mense
Lodge in Franschhoek, Wes-Kaap

Klein Waterval Riverside Lodge bied vriendelike plattelandse gasvryheid in 'n ontspanne plaasatmosfeer in die Franschoekvallei op die oewer van die Bergrivier. Dit word omring deur wingerde en dramatiese berguitsigt...

Vanaf
R1 975
per nag (plek vir 2)
Lodge in Stellenbosch, Wes-Kaap

L'Avenir Country Lodge is in die vallei onder die manjifieke Simonsberge geleë, in die beste deel van die Stellenbosch Wynlande. 'n Boetieklandgoed net buite die dorp met uitsigte oor die wingerd en berge. Verblyf...

Vanaf
R1 999
per nag, vir 2 mense
Lodge in Stellenbosch, Wes-Kaap

In een van Suid-Afrika se vernaamste Wynvalleie, in die pragtige Banhoekvallei, lê die magiese Banhoek Lodge. Op die drumpel van Suid-Afrika se vernaamste wynplase, met 'n asemrowende uitsig oor die omliggende wynl...

Vanaf
R3 350
per nag (plek vir 2)
Lodge in Franschhoek, Wes-Kaap

La Cotte Orchard Cottages bied bekoorlike eenhede en is in die historiese dorp Franschhoek geleë. Dié perseel het 'n prentjiemooi uitsig op die berge en wingerde in die verte. La Cotte Orchard Cottages beskik oor...

Vanaf
R1 690
per nag, vir 2 mense
Lodge in Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap

Evergreen Lodge is in die skadu van eeueoue Eikebome gebou en word omring deur asemrowende uitsigte oor die berge en wingerde. Die gastehuis is in die hartjie van historiese Stellenbosch geleë, is 'n maklike 4 minu...

60% af Aanbod!
VanafR2 650
R1 060
per nag, vir 2 mense
Lodge in Stellenbosch, Wes-Kaap

The Log Cabin is in die hartjie van Devon Valley in die Kaapse Wynlande geleë en dit het 'n pragtig uitsig op die berge rondom Stellenbosch en die wingerde wat oor die heuwels kronkel. The Log Cabin bied geriefli...

Vanaf
R4 505
per nag, vir 2 mense
Lodge in Stellenbosch, Wes-Kaap

aha De Zalze Lodge bied B&B-verblyf op 'n privaat wynlandgoed aan die buitewyke van Stellenbosch. Die lodge is die ideale basis waarvandaan jy die Kaapse Wynlande kan verken. Akkommodasie by De Zalze Lodge beskik ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Lodge in Bellville, Wes-Kaap

Canterbury Lodge bied gastekamers in die lowerryke woonbuurt, Oakdale, in Bellville, Kaapstad. Dié gastehuis is naby verskeie sake- en ontspanningsgeriewe in die Noordelike Voorstede. Canterbury Lodge beskik oor 1...

Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Lodge in Bellville, Wes-Kaap

Mulu Lodge bied sakpasgastehuisverblyf in Kingston in Bellville, sowat 24 km vanaf Kaapstad se middestad, geleë. Dié gastehuis is ideaal vir vakansiegangers, toeriste, en plaaslike inwoners wat opsoek is na kort- ...

Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Lodge in Bellville, Wes-Kaap

Albrine Lodge bied gerieflike verblyf in Bellville 3,7 km vanaf Louis Leipoldt Medi-Kliniek, 6,4 vanaf Absolut Kunsgalery, 2,9 km vanaf Bellville se Anglikaanse Kerk en 5 km vanaf Cool Runnings Toboggan Park. Die v...

15% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR2 250
R1 913
per nag, vir 2 mense
Lodge in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Lalapanzi Lodge lê tussen die voorheuwels van die Hottentots-Holland Natuurreservaat, net buite Kaapstad. Dié lodge is weggesteek tussen wingerd, woud en fynbos. Dit is gemáák vir gaste wat lekker wil ontspan en...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Lodge in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Gedurende die vroeë dae van die Kaap, het baie waens die ruwe en veeleisende pas oor die Hottentots Hollandberge na die Overberg, en die misterieuse binneland van die Suid-Afrikaanse platteland, aangepak. Daar was ...

Vanaf
R975
per nag (plek vir 2)
Lodge in Tulbagh, Wes-Kaap

Waterval Country Lodge is al sedert 1994 oop en skuil aan die voet van die Obiquaberg met 'n uitsig oor die Witzenbergvallei en die natuurskoon om dit. Die lodge is ideaal vir 'n gesinswegbreek en bied toegang tot v...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 590
R1 272
per nag, vir 2 mense
Lodge in Gordonsbaai, Wes-Kaap

Bokant die stranddorp Gordonsbaai op 'n ruim strook fynbos van 4 hektaar sit die Colourful Manor Luxury Lodge. Hier kan gaste die ongerepte natuurlike omgewing geniet terwyl hulle alle geriewe byderhand het. Colourf...

Vanaf
R620
per nag (plek vir 2)
Lodge in Table View, Wes-Kaap

Bloubergstrand Lodge is in Table View naby Blouberg. Dié area bied pragtige sandstrande en 'n uitsig op Tafelberg en Robbeneiland. Dié lodge bied verblyf in 'n moderne selfsorghuis en 3 aparte dubbelkamers. Die ...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Lodge in Grabouw, Wes-Kaap

Grabouw Lodge bied verblyf in gastekamers naby die N2-hoofweg in Grabouw. Die lodge is oorkant 'n winkelsentrum en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek op pad na verskeie bestemmings. Die ...

Vanaf
R890
per nag (plek vir 2)
Lodge in Mountainside, Wes-Kaap

View Lodge is in die voorheuwels van die Hottentots-Hollandsberge in Gordonsbaai geleë. Dit bied nie net ongelooflike uitsigte oor Valsbaai nie, maar deel ook 'n parkgordel met ou dennebome waar gaste die voëltjie...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Lodge in Milnerton, Wes-Kaap

Welkom by ons gastehuis wat in die mooi Wes-Kaap van Suid-Afrika geleë is. Dit is slegs 10 km van Kaapstad se sentrum, of 20 minute per motor van die Kaapstad Internasionale Lughawe af geleë. Ons is op die hoofro...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Welkom by die Paarl wildsplase blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van wildsplase hieronder, of gaan kyk na ons hoof Paarl akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Paarl akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale wildsplaas akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za