Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Courtrai (5)
Hoog-En-Droog (12)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (109)
B&Bs (16)
Wildsplase (1)
Hotelle (4)
Gastehuise (29)
Selfsorg-eenhede (59)

Resensies van Paarl

4.6 / 5  
volgens 408 resensies
Lees regte resensies van Paarl van 408 geverifieerde gaste.
Indien jy Paarl besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Paarl.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Paarl selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Paarl Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Paarl Selfsorg-eenhede

58 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Voorkeurvennoot
50% af Weeksdae!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 000
R500
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Klapmuts, Paarl

Tuinhuis is in Klapmuts tussen die bome op die werkende plaas, Groendraai, in die Boland geleë. Die verblyf beskik oor 2 enkelbeddens en 1 dubbelbed. Dit is on 'n oopplan-eenheid met geen aparte kamer en 'n aparte...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Klapmuts, Paarl

Ontdek 'n Kaapse juweel. Bona Vista is in die hartjie van die Kaapse Wynlande en word omring deur skilderagtige berge. Dit is 'n werkende wyn- en vrugteplaas met 'n opregte perdestoet. Bona Vista bied 11 selfsorgkam...

Vanaf
R520
per nag (plek vir 1)
Selfsorg in Lemoenkloof, Paarl

Plane Tree Cottage is in die prentjiemooi-Paarl in Lemoenkloof geleë. Die eenheid is in die eienaars se privaat huis. 'n Trap lei direk vanuit die ingangsportaal na die privaat en-suite solderkamer op die boonste v...

30% af Weeksdae!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR850
R595
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Klapmuts, Paarl

Groendraai is op die plaas Groendraai in die pragtige Klapmuts-omgewing geleë. Die ligging is ideaal en ons is ongeveer 2 km vanaf die N1 met Stellenbosch, Paarl, Wellington en Franschhoek almal binne 'n 20 km-radi...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Paarl

Schoongezicht Country House and Cottage is in die prentjiemooi vallei Dal Josaphat aan die buitewyke van die Paarl geleë. Dit is ideaal vir gesinne of sakereisigers wat op soek is na gerieflike, volledig toegeruste...

10% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR850
R765
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Paarl

Sarel's Country House, net buite die Paarl, is 'n ouwêreldse-styl langhuis en is nog lank voordat die Kaaps Hollandse huise gebou is opgerig. Sarel Cilliers, 'n prominente Voortrekker-leier, is hier gebore. Die hui...

10% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR495
R446
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Paarl

Die Labarint is in 'n stil woonbuurt in die Paarl, sowat 65 km vanaf Kaapstad en Kaapstad Internasionale lughawe. Verblyf word in 3 gerieflike kamers gebied. Elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe, 'n lessenaar, ...

15% af Weeksdae!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR600
R510
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Paarl

Eight on Williams bied 2 selfsorgwoonstelle op die eienaars se perseel in Paarl Noord - 'n prentjiemooi dorp wat bekend is vir die plattelandse prag, uitstekende wynlandgoedere, knus koffiewinkels, pragtige argitekt...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hoog-En-Droog, Paarl

Zeederberg Corner bied luukse selfsorgverblyf in die buurt Hoog-En-Droog in Paarl. Die perseel is ideaal geleë naby winkels, restaurante en museums in die historiese dorpie. Verblyf by Zeederberg Corner bestaan ui...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Groenvlei, Paarl

42 On Foxglove is 'n gerieflike selfsorg-eenheid in 'n stil buurt aan die voorheuwels van Paarlberg en is ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers, ouers wat hul kinders besoek of gaste wat pasiënte in die nabygel...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Paarl selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons hoof Paarl akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Paarl akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale selfsorg akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za