Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (17)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (16)

Resensies van Palm Beach

4.5 / 5  
volgens 27 resensies
Lees regte resensies van Palm Beach van 27 geverifieerde gaste.
Indien jy Palm Beach besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Palm Beach.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Palm Beach selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Palm Beach Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Palm Beach Selfsorg-eenhede

16 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede;
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
20% af Weeksdae!
VanafR1 500
R1 200
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Palm Beach

Palm Beach bied selfsorgverblyf net 100 m van die strand af en dit is langs die Mpenjati Natuurreservaat, die tweede grootste vleiland in Suid-Afrika, geleë. Die hutte is sowat 300 m van Palm Beach se hoofswemstran...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Port Edward, Palm Beach

Rus-'n-bietjie ’n tuinkothuis in Palm Beach wat gerieflik ingerig is en bied slaapplek aan ’n gesin van 6. Die kothuis het ’n privaat ingang en bied 3 slaapkamers wat ’n badkamer met ’n bad en stort deel....

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Palm Beach

Forest Homes - Eenheid 2 is 'n ruim selfsorghuis vir 6 gaste in Palm Beach, Port Edward. Dié huis wat oor meer as 1 verdieping strek beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en sitarea. Die hoofslaapkamer...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Palm Beach

Cat's Cradle is 'n rustige selfsorg-ateljeewoonstel in die tuin van 'n privaat woonerf in Palm Beach naby Port Edward. Die woonstel het sy eie ingang. Die woonstelletjie het slaapplek vir 2 gaste in 1 slaapkamer e...

Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Port Edward, Palm Beach

Elsea is in Port Edward en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede. Die huis beskik oor 5 slaa...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Palm Beach

The Log Beach House 19 is in die stil dorpie Palm Beach geleë, net 5 km suid van Sanlameer en 10 km noord van Port Edward. Hierdie huis is in die Forest Homes-kompleks, net 400 m van die strand af. Hierdie selfso...

Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Port Edward, Palm Beach

Sound of the Sea bied gerieflike selfsorg-verblyf in 'n vierslaapkamerhuis op 'n effense helling met 'n see-uitsig. Die huis is in Palm Beach in Port Edward, net 200 m van die strand af. Dié huis het 4 slaapkamer...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Palm Beach

Krap Singel 57 is in ’n sekuriteitskompleks in Palm Beach, ’n sonderlinge dorpie naby Port Edward. Palm Beach is aan die prentjiemooi Hibiskuskus geleë en het asemrowende strande met natuurlike getypoele, ’n ...

Vanaf
R3 400
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Palm Beach

Ocean View Beach House bied verblyf in Palm Beach aan die Suidkus. Besoek Palm Beach met sy pragtige strande en die warm Indiese Oseaan net 100 m van die huis af. Dit is langs die Mpenjati Natuurreservaat geleë. ...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Palm Beach

Greenhart Village is in Palm Beach, Kwazulu-Natal geleë en bied gehalte vakansieverblyf, ideaal vir gesinne. Die eenheid is stapafstand vanaf die strand en naby verskeie winkels, restaurante en doendinge. Die eenh...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Palm Beach selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons hoof Palm Beach akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Palm Beach akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale selfsorg akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]