Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (11)
B&Bs (2)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (4)

Resensies van Panorama

4.4 / 5  
volgens 18 resensies
Lees regte resensies van Panorama van 18 geverifieerde gaste.
Indien jy Panorama besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Panorama.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Panorama selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Panorama Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Panorama Selfsorg-eenhede - Bethlehem

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Panorama

Harmony and Melody Self-catering is 950 m vanaf Hoogland MediClinic en die stil woonbuurt Panorama in Bethlehem. Dit is ideaal vir vakansiegangers, sakereisigers of ouers wat skoolvergaderings bywoon. Die eiendom is...

Vanaf
R950
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Panorama

Hideaway is 'n moderne woonstel in Bethlehem wat gerieflik ingerig is vir 4 gaste. Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed, en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n dubbelslaapbank in...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Panorama

Be Blessed is 'n stylvolle selfsorg-eenheid ,in 'n veilige en stil area in Bethlehem, Vrystaat. Dit is ideaal vir vakansiegangers, sakereisigers en ouers wat skoolbyeenkomste bywoon. Dit is naby verskeie geriewe, oo...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Panorama

Kihara Guest House is in die luukse buurt, Panorama in Bethlehem geleë. Dit bied gehalteverblyf vir sakereisigers, familiebesoekers en oornaggaste. Dié gastehuis bied verblyf in 6 eenhede. Elke eenheid is indivi...

Verwyder Filters

Jy sien net 4 uit die moontlike 11 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Selfsorg-eenhede binne 10 km vanaf Panorama

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bethlehem, Oos-Vrystaatse Hooglande

Die Dorpsmeerkat bied 3 selfsorg-eenhede op 'n kleinhowe in Bethlehem. Die dekor aan die buitekant is 'n mengsel tussen 'n industriële en landelike styl en aan die binnekant is die eenhede modern en minimalisties. ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in La Provance, Oos-Vrystaatse Hooglande

Berlin is in die rustige woonbuurt Jordania in Bethlehem naby die Dihlabeng Mall. Dit is ideaal vir familie besoekers, oornaggaste of verblyf vir skoolsport. Dié eenheid is op 'n woonerf met slaapplek vir 4 gaste...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in La Provance, Bethlehem

'n Rustige ligging in 'n stil voorstad van Bethlehem, geleë naby die Spur, Wimpy, Casino en lughawe. De la Sun Gastehuis het 5 slaapkamers, en 4 oumawoonstelle beskikbaar, met selfsorgkombuise, geskik vir oornagbe...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in La Provance, Oos-Vrystaatse Hooglande

Oryx bied gehalteverblyf aan 'n paartjie, sakereisiger of oornaggas in Bethlehem. Die woonstel is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Dit is op 'n residensiële perseel en beskik o...

Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Belmont, Oos-Vrystaatse Hooglande

De Acker Guesthouse bied gemeenskaplike selfsorgverblyf in die boomryke Bethlehem-voorstad. Dié gastehuis het 8 kamers wat elkeen uniek versier is. Die kamers kan saam bespreek word vir 'n groep van 18 of apart. ...

Vanaf
R640
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Ballyduff Kleinhoewes, Oos-Vrystaatse Hooglande

Chara Farm Stay is perfek vir 'n gesinsvakansie of 'n oornagstop wat jou sal help om jou kragte te herwin. Die plaas is aan die buitewyke van Bethlehem in Oos-Vrystaat geleë. Chara is ver genoeg van die dorp af om ...

Vanaf
R550
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in La Provance, Oos-Vrystaatse Hooglande

Die Roosmalva is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorg-eenheid vir 'n gesin van 3 in Bethlehem. Die eenheid is ideaal vir 2 volwassenes en 1 kind en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer me...

Vanaf
R460
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bethlehem, Oos-Vrystaatse Hooglande

The Highland Inn is geleë in Kerkstraat 60 in Betlehem en bestaan uit 8 uiters netjiese, semi-selfsorgkamers en 5 sakpaskamers. Die Inn bied verblyf aan groter groepe en beskik oor 'n gelisensieerde kroeg en restau...


Selfsorg-eenhede binne 50 km vanaf Panorama

Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Oos-Vrystaatse Hooglande, Malotiroete

Thal der Ruhe Gasteplaas is op 'n plaas naby Bethlehem geleë en bied gehalte-verblyf vir 'n gesin. Dis ideaal vir 'n gesinswegbreek of vir dié wat op soek is na rustige verblyf. Die dubbelverdiepingkothuis het 2 ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bethlehem, Oos-Vrystaatse Hooglande

Merino Guest Farm bied selfsorgverblyf op 'n plaas tussen Bethlehem en Clarens. Dit is ideaal vir 'n stil wegbreek van die besige stadslewe af. Verblyf is beskikbaar in 7, mooi versierde kamers elk met 'n en suite...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Oos-Vrystaatse Hooglande, Malotiroete

Farmers Rest is 'n bekoorlike eenheid op 'n beesplaas 15 km vanaf Bethlehem. Dis langs die eienaar se huis en is die ideale naweekwegbreek vir gaste wat die Vrystaat wil verken. Dié eenslaapkamereenheid het slaapp...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Welkom by die Panorama selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons algehele Panorama akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Panorama akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte selfsorg akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za