Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (15)
B&Bs (3)
Lodges (1)
Gastehuise (8)
Selfsorg-eenhede (3)

Resensies van Panorama

4 / 5  
volgens 19 resensies
Lees regte resensies van Panorama van 19 geverifieerde gaste.
Indien jy Panorama besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Panorama.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Panorama B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Panorama Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Panorama B&Bs - Kroonstad

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Panorama

Oh So You Guest House is in 'n stil doodloopstraat in Kroonstad geleë en bied 'n rustige omgewing met heerlike ekstras soos 'n swembad en 'n gimnasium. Verblyf word in 6 gastesuites wat uniek versier en gemeubile...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Panorama

Cornerstone B&B is in die pragtige, stil woonbuurt Panorama in Kroonstad geleë. Hiér word ouwêreldse bekoring met moderne luuksheid gekombineer om unieke, stylvolle en suite-kamers te bied. Dié B&B bied privaat...

Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
B&B in Panorama

Micarla's B&B is 'n gastehuis in die hartjie van Kroonstad, net van die N1 af in die rigting van Bloemfontein en Welkom. Dit is perfek vir gaste wat wil ontspan voordat hulle weer in die pad val om verder toeris te ...

Verwyder Filters

Jy sien net 3 uit die moontlike 15 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 10 km vanaf Panorama

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
B&B in Kroonstad, Noordelike Vrystaat

Arcadia Guesthouse en Restaurant bied luukse en gerieflike verblyf in beeldskone en mooi gemeubileerde en suite-slaapkamers in Kroonstad. Die gastehuis is die ideale oornagplek tussen Johannesburg en Bloemfontein, a...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR700
R560
per nag, vir 2 mense
B&B in Kroonstad, Noordelike Vrystaat

African Dreamz Guest House is in Kroonstad geleë en bied gehalteverblyf vir sakereisigers, gesinne en gaste wat op soek is na 'n gerieflike plek om oor te slaap. Die gastehuis is in 'n stil area en naby verskeie wi...


B&Bs binne 50 km vanaf Panorama

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Noordelike Vrystaat, Vrystaat

Barn Guesthouse is tussen Kroonstad en Ventersburg, 40 km vanaf Hennenman en 30 km vanaf Kroonstad. Dié verblyf is ideaal vir gaste wat wil oorslaap op pad na Kaapstad of die Krugerwildtuin. Die gastehuis bied 7 l...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
B&B in Hennenman, Ventersburg

Sunrise B&B is geleë in die Vrystaatse dorpie Hennenman, net 20 minute se ry vanaf Welkom. Ons bied skoon en gerieflike verblyf vir oornag-, langtermyn- of permanente-gaste. Die bekoorlike B&B bied die perfekte bly...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 3)
B&B in Ventersburg, Noordelike Vrystaat

Andries en Amanda se Kuierhuis Gasteplaas (3-ster), is naby Ventersburg in die Vrystaat geleë, ongeveer 150 km vanaf Bloemfontein, en 200 km vanaf Johannesburg. Hierdie wegbreek-plaasverblyf is waar tradisionele pl...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 472
per nag, vir 2 mense
B&B in Riebeeckstad, Noordelike Vrystaat

Au Jardin Guest House in Welkom het smaakvol versierde suites in 'n rustige omgewing wat ideaal is vir sakereisigers en gesinne. Gaste kan kies uit verskeie kamers wat individueel versier is. Daar is Standaardkamer...


B&Bs binne 100 km vanaf Panorama

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Odendaalsrus, Noordelike Vrystaat

Marnicus B&B bied gaste gerief en gasvryheid in 'n stil buurt in Odendaalsrus. Ons bied 'n keuse tussen 6 individueel gemeubileerde en suite-slaapkamers. Elke kamer het ook 'n privaat ingang. Die kamers is toegerus...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]