Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (15)
B&Bs (3)
Lodges (1)
Gastehuise (8)
Selfsorg-eenhede (3)

Resensies van Panorama

4 / 5  
volgens 19 resensies
Lees regte resensies van Panorama van 19 geverifieerde gaste.
Indien jy Panorama besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir lodges in Panorama.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Panorama lodges om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Panorama Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Panorama Lodges - Kroonstad

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Lodges
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Lodge in Panorama

Bettie's Luxury Lodge is in die pragtige dorp Kroonstad geleë, halfpad tussen Johannesburg en Bloemfontein. Die lodge bied 'n rustige toevlugsoord wat jou 'n tuiste weg van die huis sal gee. Ons bied dienste vir en...

Verwyder Filters

Jy sien net 1 uit die moontlike 15 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Lodges binne 10 km vanaf Panorama

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Lodge in Kroonstad, Noordelike Vrystaat

Oppi-Koppi Guest House is in die buitewyke van Kroonstad geleë en bied die ideale oornagverblyf tussen die Kaap en Johannesburg. Die lodge bied 20 eenhede wat elk hul eie privaat badkamer en ingang het. Elke suite...


Lodges binne 50 km vanaf Panorama

Vanaf
R250
per nag, vir 2 mense
Lodge in Noordelike Vrystaat, Vrystaat

Puruma Pride is bekend vir sy koninklike leeus en is net 20 km van Viljoenskroon af. Die leeuplaas is in privaat besit en bestaan uit sowat 40 hektaar se ingeslote leeukampe. Puruma Pride beskik oor 4 luukse chalet...


Lodges binne 100 km vanaf Panorama

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Lodge in Noordelike Vrystaat, Vrystaat

Die Riemland Gasteplaas is ongeveer 20 km vanaf Heilbron geleë. Dit is die ideale plek om te ontspan en nuwe lewe te kry. Die gasteplaas bied 'n verskeidenheid verblyfopsies op 'n rustige plaas om aan al die gaste ...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Lodge in Noordelike Vrystaat, Vrystaat

Tava Lingwe Game Lodge is 35 km buite Parys op die R59, net 150 km van Johannesburg af, op 'n 170 hektaar wildsplaas geleë. Dié lodge bied verskeie verblyfopsies, soos volledig toegeruste chalets en houthuisies m...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Lodge in Senekal, Malotiroete

Hendersons Boutique Lodge is in Senekal in die Vrystaat geleë. Dit is ideaal vir gaste wat 'n gerieflike oornagplek soek op pad na die Drakensberge. Verblyf by Hendersons Boutique Lodge bestaan uit 6 ruim slaapkam...

Vanaf
R1 980
per nag (plek vir 8)
Lodge in Potchefstroom, Noordwes

Kiepersol Lodge is aan die oewer van die Vaalrivier in die Vredefortkoepel Wêrelderfenisgebied geleë en is slegs 36 km buite Potchefstroom en 40 km vanaf Parys. Hierdie tradisionele grasdak-eenheid bestaan uit 3 ...

10% af Aanbod!
VanafR1 200
R1 080
per nag, vir 2 mense
Lodge in Noordwes

Stonehenge River Lodge is sowat 13 km buite Parys en 21 km vanaf die Vredefortkoepel wat 'n Wêrelderfenisgebied is. Verblyf by Stonehenge River Lodge is in 52 en suite-kamers beskikbaar. Die kamers het elkeen 2 e...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Lodge in Noordwes

Die Dome Inn,'n blote uur en 'n half tot 2 uur se ry vanaf Pretoria en 1 uur se ry vanaf Johannesburg, bied gemaklike, bekostigbare verblyf in die skilderagtige Vredefort-koepel. Gaste kan kies uit 11 lieflike gas...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Lodge in Parys, West End

Egweni River Lodge is op die oewer van die pragtige Vaalrivier in Parys. Die lodge bied gerieflike verblyf en geriewe vir konferensies, jaareindfunksies en troues. Gaste kan heerlike ontspan met ’n uitsig oor die ...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]