Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (42)
B&Bs (7)
Wildsplase (4)
Gastehuise (9)
Selfsorg-eenhede (22)

Resensies van Paradys

4.6 / 5  
volgens 40 resensies
Lees regte resensies van Paradys van 40 geverifieerde gaste.
Indien jy Paradys besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Paradys.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Paradys gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Paradise Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Paradys Gastehuise

9 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise;
  • Prysklas
10% af Aanbod!
VanafR1 100
R990
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Paradys

Protea Gastehuis skuil in die hartjie van Knysna, in die woonbuurt Paradise. Ons het 3 houtkothuise in 'n groot subtropiese tuin met lieflike uitsigte oor Knysna se strandmeer. Loerie Kothuis het 2 slaapkamers, 2 b...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Paradys

Somervreug is 'n luukse gastehuis op 'n heuwel in Paradise, Knysna op die Tuinroete. Die gastehuis is 1,8 km van Knysna se Waterfront af, sowat 3 km van Theseneiland af en 7 km van die manjifieke Knysna-koppe af. Di...

Vanaf
R1 550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Paradys

Knysna is in die hart van die Tuinroete tussen Gqeberha (Port Elizabeth) en Kaapstad gelee en bied 'n goeie geleentheid om van die N2 'n ontspannende breuk te neem. Double Dutch bied 'n mooi bed en ontbyt-gastehuis...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Heuwelkruin, Paradys

Froggies is 'n gastehuis in Heuwelkruin, Knysna waar die lewe lekker en die uitsig pragtig is. Froggies word beskou as 'n tweede tuiste waar gaste kan sit en ontspan terwyl hulle die Knysna-uitsig bewonder. Die son...

35% af Aanbod!
VanafR3 350
R2 178
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Paradys

Villa Afrikana Guest Suites is in Paradise, Knysna geleë. Die area is bekend vir sy prentjiemooi roetes, landskappe, strande en ikoniese besienswaardighede soos die Featherbed Natuurresevaat en Ocean Odyssey Whale ...

Vanaf
R930
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Knysna Heights, Paradys

Overmeer bied 'n luukse ervaring aan die oordeelkundige reisiger. Die mees asemrowende uitsigte oor die Tuinroete kan van basies enige plek op dié unieke perseel geniet word, en elke 4-ster-kamer is ingerig met 'n ...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Paradys

Jou gashere, Nicole en Georgio, verwelkom jou by Cambalala Gastehuis, ideaal geleë in die paradys - Knysna, die perfekte plek om van die res van die wêreld te vergeet en jouself te verloor in Suid-Afrika se gunste...

Vanaf
R1 090
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Paradys

Die Yellowwood Lodge is 'n pragtige Victoriaanse gastehuis wat deur 'n familie bestuur word. Ons pragtige natuurskoon, dekor en warm gasvryheid sal jou meevoer na 'n sprokieswêreld. Nabygeleë aan winkelsentrums e...

25% af Aanbod!
VanafR1 210
R908
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Paradys

On the Estuary Knysna, voorheen bekend as Beauchamp Place Guest House, is 'n gastehuis wat op Ou Kaap-weg, regs langs die Knysna-strandmeer aan die oewer van die Soutrivier geleë is. Die gastehuis is net 20 minute ...

Verwyder Filters

Jy sien net 9 uit die moontlike 42 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 10 km vanaf Paradys

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Knysna SSB, Knysna

Knysna Manor Guethouse is op die Tuinroete geleë en is 'n bekoorlike Victoriaanse herehuis wat omskep is in 'n moderne gastehuis. Dit is 'n wonderlike B&B wat die sjarme van die oorspronklike gebou met moderne geri...

Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 3)
Gastehuis in Knysna, Tuinroete

Kanonkop House staan op die kruin van Kanonkop-heuwel met 'n uitsig oor die strandmeer tot reg by die Knysna Koppe en verder tot by die see. Kanonkop is 'n elegante gastehuis wat deur 'n gesin besit en bestuur word....

Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Knysna SSB, Knysna

At The Loerie is in die hartjie van Knysna se sakekern en is oorspronklik in 1883 gebou en was van die eerste geboue met 'n doel in die nuut ontwikkelde dorp. Knysna het sedertdien ontwikkel en so ook die gastehuis....

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 6)
Gastehuis in Knysna SSB, Knysna

Island Views is in Knysna en bied gehalte-verblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby 'n rits winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en bied...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Knysna SSB, Knysna

Alpaca Inn is 'n oulike, knus gastehuis in Knysna se middedorp, net 2,8 km vanaf die Bollard Bay-strand en naby die Knysna Waterfront, die Pledge Natuurreservaat en verskeie winkels en restaurante. Dié gastehuis ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Costa Sarda, Knysna

Blue Fern of Knysna bied B&B- en selfsorgverblyf in die skilderagtige Knysna. Blue Fern of Knysna het 4 gastekamers en 1 selfsorgwoonstel. 3 van die gastekamers het elk 'n dubbelbed en die vierde kamer het 'n dubb...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Welkom by die Paradys gastehuise blad - loer bietjie na ons ruim reeks van gastehuise hieronder, of gaan kyk na ons algehele Paradys akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Paradys akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte gastehuis akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]