Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (21)
B&Bs (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (16)

Resensies van Paradyskloof

4.7 / 5  
volgens 34 resensies
Lees regte resensies van Paradyskloof van 34 geverifieerde gaste.
Indien jy Paradyskloof besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Paradyskloof.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Paradyskloof selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Paradyskloof Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Paradyskloof Selfsorg-eenhede

16 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Paradyskloof

Paradyskloof Kamer is 'n privaat eenheid vir 2 in Eden, Stellenbosch, 1,3 km vanaf die nuwe Stellenbosch Mediclinic. Dis langs die hoofhuis in 'n stil woonbuurt en die kamer het 'n privaat ingang en 'n slaapkamer m...

Vanaf
R1 190
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Paradyskloof

Mozart 15 is aan die voet van die Stellenbosch-berg en word omring deur wingerde. Dis 'n kontemporêre huis met 2 selfsorg-eenhede. Elke suite is sonnig en helder met wonderlike uitsigte oor die natuurskoon. Moder...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR10 000
R8 500
per nag, vir 12 mense
Selfsorg in Paradyskloof

Mountain View Luxury Villa is in Paradyskloof, Stellenbosch en bied gehalteverblyf aan groot groepe, vakansiegangers of sakereisigers. Dié villa het slaapplek vir 12 en beskik oor 6 slaapkamers, waarvan 5 en suite...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Paradyskloof

Schuilplaats Studio and Overnight Accommodation is in die beeldskone woonbuurt, Paradyskloof, in Stellenbosch geleë en bied gehalte-verblyf wat ideaal is vir 'n paartjie, vakansiegangers of sakereisigers. Daar is ...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Paradyskloof

Rest @ Chabivin Vineyard Studio bied selfsorgverblyf op 'n boetiekwynplaas wat vonkelwyn maak in Stellenbosch. Dit is privaat geleë tussen wingerde en 'n bloekombos. Gaste kan op die rusbanke onder die bome ontspan...

Vanaf
R2 699
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Paradyskloof

Anesta House bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n bekoorlike vierslaapkamerhuis in Paradyskloof, Stellenbosch. Die perseel is naby die hartjie van die Kaapse Wynlande met 2 groot gholfbane, bekroonde wingerde en ...

Vanaf
R1 905
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Paradyskloof

Kom Geniet Jouself in die Wynlande is 'n pragtige vakansiehuis in Stellenbosch, 'n historiese dorp wat tussen bergreekse skuil. Stellenbosch is in die hartjie van die Wynlande op die langste en oudste wynroete in di...

Vanaf
R3 399
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Paradyskloof

Charming Villa bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n pragtige, smaakvol versierde villa in die hartjie van die Kaapse Wynlande, met 2 gholfbane, bekroonde wingerd en die historiese dorp, Stellenbosch, binne maklike ...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Paradyskloof

Aan de Vliet is teen die voorheuwels van die Stellenbosch-berge geleë en bied 'n toevlugsoord weg van die alledaagse geraas en gejaag. Aan de Vliet is die ideale basis vanwaar jy die Wes-Kaap se skoonheid kan ontde...

Vanaf
R2 600
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Paradyskloof

Bird's Rest is in Paradyskloof, Stellenbosch en is goed geleë vir dié wat Stellenbosch en die omliggende wynplase wil verken. Die verblyf is lekker naby Stellenbosch Medi-Clinic en slegs 5 minute se ry van die mid...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Paradyskloof selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons groot reeks van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons algehele Paradyskloof akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Paradyskloof akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale selfsorg akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za