Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (8)
B&Bs (1)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (4)

Resensies van Parkhurst

4 / 5  
volgens 4 resensies
Lees regte resensies van Parkhurst van 4 geverifieerde gaste.
Indien jy Parkhurst besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Parkhurst.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Parkhurst selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Parkhurst Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Parkhurst Selfsorg-eenhede

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede;
  • Prysklas
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Parkhurst

The Links House is ’n selfsorgkothuis in Johannesburg se voorstad, Parkhurst. Dit is naby Rosebank en Sandton waar daar lekker eetplekke en winkels is. The Links House is by die 13de putjie van die Parkview Gholfb...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Parkhurst

Abbott's in Parkhurst bied gemaklike selfsorgverblyf aan in 'n privaat woonstel op 'n residensiële eiendom waar die eienaars woon. Die huis is in die voorstad Parkhurst in Johannesburg geleë. Dié woonstel het 'n...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Parkhurst

Afropolitan Haven bied selfsorgverblyf met 'n Afro-chic-tema in die middel van Parkhurst in Johannesburg. Die eiendom is naby restaurante, koffiewinkels en winkels in Vierdelaan. Verblyf by Afropolitan Haven bied ...

Verwyder Filters

Jy sien net 3 uit die moontlike 7 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Selfsorg-eenhede binne 10 km vanaf Parkhurst

Vanaf
R400
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Randburg, Johannesburg

Parkhurst Ateljee is ‘n gerieflike blyplek in die hartjie van Johannesburg, net 5 minute se stap na die bekende 4de Laan in Parkhurt met sy gewilde bistro’s, restaurante en winkels. Die ateljeewoonstel is op 'n ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Victory Park, Randburg

Moonflower Cottages is ideaal geleë om bedags jou sake te doen en saans te kom ontspan. Victory Park is in die middel van Johannesburg se Noordelike Voorstede en bied maklike toegang van die M1 en N1 af. Dit is ong...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Randburg, Victory Park

Sunflower Villas is in Victory, 'n noordelike voorstad van Johannesburg. Die eiendom is sentraal geleë naby Rosebank, Sandton, Randburg en die middestad. Verblyf word in 2 selfsorgvillas aangebied. Die eerste vil...

Vanaf
R990
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Craighall Park, Randburg

Sandton Gateway is 'n selfsorgwoonstel in Craighall Park en is ideaal geleë in die noordelike voorstede van Johannesburg. Sandton Gateway bied alternatiewe verblyf vir gaste wat nie in Sandton of Rosebank wil bly n...

Vanaf
R1 160
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Craighall Park, Randburg

B&B on Buckingham is in Craighallpark, Johannesburg geleë. Dis naby Hydepark, Rosebank, Sandton, die middestad, hoofweë, winkels, vulstasies, koffiewinkels en restaurante. Verblyf sluit 2 oornag-kamers met en sui...

Vanaf
R390
per nag, vir 1
Selfsorg in Parktown Noord, Randburg

Acorns on 8th bied 'n wonderlike verskeidenheid selfsorgverblyfopsies in die gesogte voorstad Parktown-Noord. Dié voorstad het lieflike boomryke strate, plaaslike winkels en ontluikende stoepkafees. Verblyf is be...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R995
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Randburg, Johannesburg

Villa MikaMora bied onafhanklike woonstelle en suites met privaat ingange in 'n rustige omgewing in 'n gesogte deel van Johannesburg naby allerlei sake- en ontspanningsgeriewe. Die eenhede word daagliks gediens. Di...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Parkhurst selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons algehele Parkhurst akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Parkhurst akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte selfsorg akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]