Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (8)
B&Bs (3)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (2)
Indien jy Parkmore besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Parkmore.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Parkmore B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Parkmore Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Parkmore B&Bs

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs

B&Bs binne 10 km vanaf Parkmore

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
B&B in Bryanston, Bryanston West

Hope on Tralee bied verblyf in 'n luukse gastehuis in Bryanston. B&B-verblyf word in individueel versierde kamers gebied wat ideaal is vir sakereisigers of vakansiegangers. Gaste kan tussen 2 Standaardkamers en 1 K...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Sandton, Bryanston

8 Landsdowne Bed & Breakfast is in die stil Bryanston-area geleë, 'n entjie vanaf Sandton se sakekern. Die gastehuis is ideaal vir 'n wegbreek of sakereis. Akkommodasie by 8 Landsdowne Bed & Breakfast beskik oor ...

Vanaf
R925
per nag, vir 2 mense
B&B in Sandton, Bryanston

2 Leafed Doors is ’n pragtige gastehuis in Sandton, ’n lewendige voorstad van Johannesburg. Dié luukse voorstad is ’n opwindende plek vir sakereisigers, inwoners, gaste wat inkopies wil doen, toeriste en dié...

10% af Aanbod!
VanafR820
R738
per nag, vir 2 mense
B&B in Ferndale, Randburg

MacHaven B&B is 'n gastehuis in die voorstad Ferndale, omring deur verskeie voëlspesies en 'n rustige tuin om in te ontspan na 'n besige dag. Die instansie is naby Sandton City geleë, net 5 km weg, Lanseria Lughaw...

Vanaf
R825
per nag, vir 2 mense
B&B in Sandton, Mill Hill

Cape Elegance is nou 19 jaar oud. Denise en Gene het vriende gemaak met ons gereelde gaste van oraloor in die wêreld. Op die volgende 19! Welkom by Cape Elegance. Welkom by die tuiste van Cape Elegance in Bryanst...

Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
B&B in Ferndale, Ruiterhof

Swiss Guest House is in Fernadel, Randburg en bied gerieflike verblyf sowat 500 m van die Brightwater Commons af. Ons bied 'n keuse van 8 ruim dubbel- en gesinskamers wat elkeen ingerig is met 'n dubbelbed of 'n du...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Ferndale, Randburg

Ferndale Lodge bied gerieflike B&B-verblyf in Ferndale, 'n voorstad in Johannesburg. Dié lodge is naby belangrike sake- en vermaakkerns soos Randburg, Sandton, Monte Casino, die Dome, Fourways en Cresta. Verblyf w...

Vanaf
R795
per nag, vir 2 mense
B&B in Sandton, Bryanston

Nyati Lodges is in 'n residensiële gebied in Bryanston, 'n paar honderd m vanaf Bryanston-rylaan en 1 km vanaf Rivonia se stadskern. Ons is ook net 6 km vanaf Sandton se sakekern. Verblyf is beskikbaar in 11 en su...

50% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR750
R375
per nag, vir 2 mense
B&B in Sandton, Johannesburg

The Spinneys is ’n B&B in die veilige buurt, Winston Ridge, Johannesburg. Dié B&B bied verblyf in 2 stylvolle kamers met gehaltebeddens. Elke kamer het sy eie privaat badkamer. Dit het 'n gemeenskaplike sitarea,...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
B&B in Edenburg, Johannesburg

Muco Guesthouse is in die hartjie van die Noordelike Voorstede, die welgestelde deel van Johannesburg. Hierdie B&B-gastehuis is ideaal geleë in Rivonia, Sandton, naby aan 2 groot winkelsentrum en stapafstand van Sa...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Parkmore B&Bs blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van B&Bs hieronder, of gaan besoek ons hoof Parkmore akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Parkmore akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte B&B akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za