Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (9)
B&Bs (3)
Hotelle (1)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (2)
Indien jy Parkmore besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Parkmore.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Parkmore gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Parkmore Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Parkmore Gastehuise

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise;
  • Prysklas

Gastehuise binne 10 km vanaf Parkmore

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR650
R585
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Hyde Park, Johannesburg

Silver Oak Guest House bied verblyf van hoogste gehalte in die woonbuurt Hyde Park in Johannesburg. Ons verblyf is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers. Die gastehuis beskik oor 48 kamers op 2 verdiepings m...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bryanston, Bryanston West

Pecan Nut Tree is 'n unieke 4 ster-gastehuis in die hartjie van Bryanston in 'n groot en lieflike tuin. Dit bied B&B-verblyf in luukse suites in 'n veilige en intieme omgewing. Akkommodasie beskik oor 5 eenhede en...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 1)
Gastehuis in Craighall Park, Randburg

Paradise Sanctuary Stay bied gerieflike verblyf in ‘n gastehuis in Craighallpark, Johannesburg. Dié privaat kamer lei na ‘n daktuin met ‘n uitsig oor die tuin en die privaat badkamer lei na ‘n balkon met ...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sandton, Benmore Gardens

Atholl Guest House bied luukse verblyf in 'n gastehuis, geleë in die beeldskone woonbuurt, Atholl. Die gastehuis se ligging is ideaal en dis slegs minute van Sandton City af. Daar is 5 stylvolle kamers, elkeen m...

Vanaf
R1 160
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Craighall Park, Randburg

Rutland Guest House is 'n eiland van stilte in die middel van die stad. Rutland House is sentraal geleë tussen Rosebank, Hyde Park, Randburg en Sandton. Verblyf is beskikbaar in 3 en suite-gastekamers, 'n gesin-...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sandown, Strathavon

Sandown Guesthouse is in Sandown, een van Sandton se rustige en veilige voorstede. Die gastehuis wat deur die eienaar bestuur word is 2,7 km vanaf die Sandton Gautreinstasie en Sandton se middestad. Verblyf is in 4...

15% af Aanbod!
VanafR720
R612
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sandton, Johannesburg

Guest House at 118 is in 'n pragtige stedelike woud in die luukse buurt, Atholl, slegs 2 km van Sandton se sakegebied en die Gautrein geleë. Só kan gaste maklik toegang tot OR Tambo Internasionale Lughawe verkry. ...

Vanaf
R1 696
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hyde Park, Craighall Park

Hyde Park Guest House is in die rustige, lowerryke Hyde Park, 'n luukse buurt in Johannesburg wat grens aans Illovo, Sandhurst en Craighall park geleë. Dit is naby Sandton en Rosebank se sake- en winkelsentrums. Di...

Vanaf
R1 430
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Morningside, Duxberry

Highgrove Guesthouse is in die hartjie van die gegoede voorstad van Sandton geleë. Diegene wat hier tuisgaan kan verseker wees van persoonlike aandag in hierdie eksklusiewe, luukse ligging. Die stylvolle Georgiaan...

Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ferndale, Randburg

The Olive Tree Guest House is in die hartjie van Randburg in Johannesburg geleë en is na aan die Multichoice / Supersport-hoofkantoor. Dié ruim perseel bied oop ruimtes met verskeie knus tuinhoekies en 'n stil en ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Parkmore gastehuise blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van gastehuise hieronder, of gaan besoek ons hoof Parkmore akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Parkmore akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte gastehuis akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]