Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (8)
B&Bs (3)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (2)
Indien jy Parkmore besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Parkmore.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Parkmore selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Parkmore Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Parkmore Selfsorg-eenhede

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede

Selfsorg-eenhede binne 10 km vanaf Parkmore

Vanaf
R1 040
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Craighall Park, Randburg

B&B on Buckingham is in Craighallpark, Johannesburg geleë. Dis naby Hydepark, Rosebank, Sandton, die middestad, hoofweë, winkels, vulstasies, koffiewinkels en restaurante. Verblyf sluit 2 oornag-kamers met en sui...

Vanaf
R560
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Ferndale, Randburg

Oak Crossing Guest House bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in Ferndale in Johannesburg. Dit is 8 km van die Gautrein-stasie en Sandton af en 400 m van die bushalte af. Daar is 4 en suite-kamers wat goed ingerig ...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Craighall Park, Randburg

Sandton Gateway is 'n selfsorgwoonstel in Craighall Park en is ideaal geleë in die noordelike voorstede van Johannesburg. Sandton Gateway bied alternatiewe verblyf vir gaste wat nie in Sandton of Rosebank wil bly n...

Vanaf
R495
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sandton, Johannesburg

Lotus Guest House is in Morningside Manor en bied elegante, gerieflike verblyf aan sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste. Dit is in Morningside in Sandton op 'n 3000 m²-perseel met ou bome en 'n goed onderh...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Illovo, Johannesburg

245 on Oxford is in Illovo, Johannesburg, en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, familiebesoekers en oornaggaste. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Dié ateljeewoonstel...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bryanston, Beverley Gardens

Rustic Cottage @ Shepston House is 'n lieflike selfsorgkothuis vir 2 gaste in Bryanston en is ideaal vir 'n enkel- of sakereisiger en paartjies wat die area besoek. Dié vrystaande kothuis beskik oor 1 slaapkamers...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R893
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Melrose Noord, Johannesburg

Premiere Classe Hotel Apartments is gerieflik geleë tussen Rosebank en Sandton, met maklike toegang tot albei die Gautrainstasies. Die hotel is ook naby die hoofweë en is dus ideaal vir sakereisigers wat in die ha...

Spesiale Aanbod!
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in President Ridge, Randburg

The Cosy Corner is 'n gastesuite op die eienaar se perseel in 'n toegangsbeheerde buurt in Randburg. Die ateljeewoonstel het sy eie ingang en 'n oopplan-uitleg. Daar is slaapplek vir 1 of 2 volwassenes en die eenh...

Vanaf
R5 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Sandton, Johannesburg

GraceView Manor is in Morningside Manor, 'n rustige, veilige buurt in Sandton. Dit bied 'n uitsig oor die Sandrivieroewer se wilgerbome en voëllewe. Graceview Manor is net 'n paar minute se ry vanaf Sandton City, R...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bryanston, Johannesburg

Lydall Wild Tranquil Garden Suites is in Bryanston in Johannesburg geleë en bied kwaliteit-verblyf wat ideaal is vir vakansiegangers en sakereisigers. Dit is sentraal geleë tussen Sandton se sakekern en Montecasin...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Parkmore selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons hoof Parkmore akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Parkmore akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte selfsorg akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za