Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (13)
B&Bs (3)
Hotelle (2)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (5)

Resensies van Parktown Noord

4.5 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Parktown Noord van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Parktown Noord besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Parktown Noord.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Parktown Noord B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Parktown North Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Parktown Noord B&Bs

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs

B&Bs binne 10 km vanaf Parktown Noord

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Northcliff, Blackheath

Northcliff Bed and Breakfast is sentraal geleë in die noorde van Johannesburg, net 15 minute van Sandton en die middestad af. Hierdie luukse akkommodasie is ideaal vir sakereisigers en toeriste. Elke kamer beskik...

Vanaf
R1 080
per nag, vir 2 mense
B&B in Randpark, Randburg

49-on-Cherry Bed & Breakfast is in Randpark, 'n netjiese, gevestigde, boomryke voorstad geleë met Cherry-laan wat bekend is vir sy pers Jacaranda-bome. Die gewilde Randpark Gholfbaan en Randburg Sportgronde, Ticket...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 3 mense
B&B in Randburg, Randpark

Fifteen on Fairway bied gerieflike B&B-verblyf in 'n luukse, smaakvol versierde suite in Randpark in Randburg. Ons is stapafstand van die Randpark Gholfklub af en ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Die k...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
B&B in Observatory, Johannesburg

Klein Morgenster B&B is in Observatory in Johannesburg geleë. Dié woonbuurt is die tuiste van Observatory Gholfbaan, die oudste gholfbaan in Johannesburg, en net 'n kort entjie se ry van die bekende skole St John'...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Ferndale, Randburg

Ferndale Lodge bied gerieflike B&B-verblyf in Ferndale, 'n voorstad in Johannesburg. Dié lodge is naby belangrike sake- en vermaakkerns soos Randburg, Sandton, Monte Casino, die Dome, Fourways en Cresta. Verblyf w...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Northcliff, Randburg

The Kings Lodge is een van die oudste bakens in 14de Laan, Northcliff. Die Kings Lodge het 4 B&B-kamers wat in totaal slaapplek bied aan 11 gaste. Elke en suite-kamer het 'n privaat ingang vanaf die tuin. Alle kam...

Vanaf
R870
per nag, vir 2 mense
B&B in Bryanston, Bryanston West

Hope on Tralee bied verblyf in 'n luukse gastehuis in Bryanston. B&B-verblyf word in individueel versierde kamers gebied wat ideaal is vir sakereisigers of vakansiegangers. Gaste kan tussen 2 Standaardkamers en 1 K...

Vanaf
R895
per nag, vir 2 mense
B&B in Sandton, Mill Hill

Cape Elegance in Bryanston bied luukse B&B-verblyf in 'n rustige tuin in Bryanston, Sandton. Dié mooi ou Kaaps-Hollandse huis is een van die oorspronklike plaashuise wat in Bryanston gebou is en verteenwoordig stee...

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
B&B in Randburg, Quellerina

Sionsrus is 'n B&B in 'n stil en gegoede buurt op 'n koppie met 'n pragtige uitsig. Dit bied bekostigbare gehalteverblyf aan gaste. Die leefarea is ruim met 'n groot balkon waar gaste kan ontspan. Daar is 'n inge...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Sandton, Bryanston

8 Landsdowne Bed & Breakfast is in die stil Bryanston-area geleë, 'n entjie vanaf Sandton se sakekern. Die gastehuis is ideaal vir 'n wegbreek of sakereis. Akkommodasie by 8 Landsdowne Bed & Breakfast beskik oor ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Parktown Noord B&Bs blad - loer bietjie na ons wye reeks van B&Bs hieronder, of gaan kyk na ons hoof Parktown Noord akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Parktown Noord akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte B&B akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za