Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (17)
B&Bs (3)
Hotelle (2)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (8)

Resensies van Parktown Noord

4.5 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Parktown Noord van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Parktown Noord besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Parktown Noord.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Parktown Noord gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Parktown North Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Parktown Noord Gastehuise

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Parkview, Parktown Noord

Jentina's Guest House, ook bekend as Rose Cottage, bied gerieflike verblyf aan gereelde besoekers aan Johannesburg. Ons verblyf is geskik vir vakansiegangers sowel as sakereisigers. Dis in die boomryke voorstad Park...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Randburg, Parktown Noord

Little Forest Guest House skuil in 'n lowerryke straat in die gewilde woonbuurt genaamd Parkhurst, Johannesburg. Dié gastehuis het 4 lieflike eenhede. Die dubbelkamers in die Zanzibar Tuin-suite en die Mali Tuin-s...

10% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR675
R608
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Rosebank, Parktown Noord

Da Arden Guest House is in Rosebank in Johannesburg geleë, 6 km van Sandton City Mall af. Die huislike gastehuis bied gerieflike verblyf, 'n seisoenale swembad, privaat parkeerplek, 'n gemeenskaplike gaste-sitkamer...

Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Parkhurst, Parktown Noord

Bridge House is 'n gastehuis in die moderne en bedrywige Parkhurst, een van die noordelike voorstede van Johannesburg. Dis in 'n stil doodloopstraat geleë wat oor 'n kabbelende rivier uitkyk. Daar is 5 unieke gas...

Verwyder Filters

Jy sien net 4 uit die moontlike 16 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 10 km vanaf Parktown Noord

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Dunkeld, Randburg

Dunkeld Place Guesthouse is in die hartjie van een van Johannesburg se mooiste en rustigste woonbuurte. Verblyf is beskikbaar in 4 kamers wat pragtig versier is. Twee van dié kamers deel 'n sitkamer en kombuis. E...

Vanaf
R1 020
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Craighall Park, Johannesburg

Liz at Lancaster Gastehuis bied selfsorg- en B&B-verblyf in Craighall Park en is sentraal geleë. Die gastehuis is naby die hoofsakekerns en ontspanningsgeriewe in Melrose Arch, Illovo, Dunkeld, Parktown en Sentraal...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Saxonwold, Rosebank

The Studio is 'n stil sit-slaapkamer-woonstel wat toegerus is vir selfsorg. Dit is in die blaarryke voorstad Saxonwold geleë en is na aan die Rosebank Gautrein-stasie met maklike toegang tot al die hoofroetes, die ...

Vanaf
R1 070
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Parkview, Saxonwold

Village Green Guest House is in die voorstad Parkview in Johannesburg geleë. Dit is ideaal geleë vir sakereisigers en vakansiegangers. Besoekers aan die gastehuis kan uitsien na topgehalte-akkommodasie, smullekker...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Saxonwold, Parkwood

Cotswold Gardens is in Saxonwold, Johannesburg geleë en dis naby die M1-hoofweg, gholfbane, Wits Universiteit en Rosebank Mall. Die gastehuis bied gerieflike verblyf in lieflike, rustige tuine. Akkommodasie word ...

Vanaf
R1 160
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Craighall Park, Randburg

Rutland Guest House is 'n eiland van stilte in die middel van die stad. Rutland House is sentraal geleë tussen Rosebank, Hyde Park, Randburg en Sandton. Verblyf is beskikbaar in 3 en suite-gastekamers, 'n gesin-...

Vanaf
R675
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Emmarentia, Randburg

Umgwezi Lodge is in Randburg in die noord-westelike deel van Johannesburg geleë en die area is bekend vir sy winkelsentrums en vermaak. Die instansie bied verblyf in 5 kamersoorte met dubbel-, enkel- en stapelbed...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sandton, Craighall Park

Villa Vittoria bied uitstekende, stylvolle verblyf vir sakereisigers en vakansiegangers. Die vorige Britse konsulaat, ideaal geleë in die luukse Hyde Park, is op groot skaal gerestoureer in 'n stylvolle gastehuis. ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 725
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Melrose, Johannesburg

Melrose Place Guest Lodge bied verblyf aan resigers wat naby vername sakesentrums en die Wanderers Krieketstadion is. Die hartlike gasvryheid en aandag aan detail sal jou behoorlik tuis laat voel. Die verblyf word...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Parkview, Randburg

Maison Jacaranda is 'n verwelkomende gastehuis met 'n huislike atmosfeer wat in Johannesburg se lowerryke voorstede naby Rosebank geleë is. Dié gastehuis het luukse, ruim suites wat in 'n pragtige tuin geleë is. ...

Vanaf
R1 696
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hyde Park, Craighall Park

Hyde Park Guest House is in die rustige, lowerryke Hyde Park, 'n luukse buurt in Johannesburg wat grens aans Illovo, Sandhurst en Craighall park geleë. Dit is naby Sandton en Rosebank se sake- en winkelsentrums. Di...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Welkom by die Parktown Noord gastehuise blad - loer bietjie na ons wye reeks van gastehuise hieronder, of gaan kyk na ons hoof Parktown Noord akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Parktown Noord akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte gastehuis akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za