Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (18)
B&Bs (3)
Hotelle (2)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (9)

Resensies van Parktown Noord

4.5 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Parktown Noord van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Parktown Noord besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Parktown Noord.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Parktown Noord selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Parktown North Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Parktown Noord Selfsorg-eenhede

8 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede;
  • Prysklas
15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR600
R510
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Randburg, Parktown Noord

Private Loft Style Cottage bied selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde kothuis in Parktown-Noord in Johannesburg. Dié privaat, losstaande solder-styl kothuis is in 'n tuin, omring met bome en 'n swembad-area. Die...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Parktown Noord

Mike's Place is in die lowerryke voorstad Parktown-Noord geleë. Dis stapafstand vanaf die dinamiese Parkhurst met verskeie restaurante en die openbare parkie, Zoo Lake. Die hoofhuis beskik oor 3 slaapkamers waarva...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R378
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Rosebank, Parktown Noord

Rosebank Lodge and Backpacker is in Rosebank in Johannesburg en bied verblyf met 'n gedeelde sitkamer, gratis parkeerplek en 'n tuin met 'n swembad. Die eiendom is net 5 km vanaf Sandton City Mall en 9 km vanaf Joha...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 100
R770
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rosebank, Parktown Noord

The Residency Jellicoe bied verblyf in 'n veilige woonstelkompleks in Rosebank. Die gebou is ideaal geleë naby verskeie geriewe. Die verblyf beskik oor 3 soorte woonstelle met slaapplek vir 2 tot 4 gaste. Hierdie ...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Parkhurst, Parktown Noord

The Links House is ’n selfsorgkothuis in Johannesburg se voorstad, Parkhurst. Dit is naby Rosebank en Sandton waar daar lekker eetplekke en winkels is. The Links House is by die 13de putjie van die Parkview Gholfb...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Parkhurst, Parktown Noord

Abbott's in Parkhurst bied gemaklike selfsorgverblyf aan in 'n privaat woonstel op 'n residensiële eiendom waar die eienaars woon. Die huis is in die voorstad Parkhurst in Johannesburg geleë. Dié woonstel het 'n...

Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Parktown Noord

Acorns on 8th bied 'n wonderlike verskeidenheid selfsorgverblyfopsies in die gesogte voorstad Parktown-Noord. Dié voorstad het lieflike boomryke strate, plaaslike winkels en ontluikende stoepkafees. Verblyf is be...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Randburg, Parktown Noord

Geniaal Greenside bied gerieflik gemeubileerde kamers aan sakereisigers of voorgraadse studente wat Greenside, Randburg besoek. Verblyf is beskikbaar in 2 kamers en 'n privaat woonstel met slaapplek vir 2 gaste elk...

Verwyder Filters

Jy sien net 8 uit die moontlike 17 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Selfsorg-eenhede binne 10 km vanaf Parktown Noord

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Parkhurst, Randburg

Afropolitan Haven bied selfsorgverblyf met 'n Afro-chic-tema in die middel van Parkhurst in Johannesburg. Die eiendom is naby restaurante, koffiewinkels en winkels in Vierdelaan. Verblyf by Afropolitan Haven bied ...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rosebank, Johannesburg

Easy Stay - The Tyrwhitt 508 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvolle woonstel in die Tyrwhitt-kompleks in Rosebank. The Tyrwhitt is net 800 m vanaf Rosebank-winkelsentrum met maklike toegang tot vele restau...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Parktown Noord selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons wye reeks van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons hoof Parktown Noord akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Parktown Noord akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte selfsorg akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]