Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (63)
B&Bs (7)
Hotelle (1)
Gastehuise (10)
Selfsorg-eenhede (45)

Resensies van Parow

4.3 / 5  
volgens 56 resensies
Lees regte resensies van Parow van 56 geverifieerde gaste.
Indien jy Parow besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Parow.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Parow gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Parow Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Parow Gastehuise

10 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Plattekloof, Parow

7 On Kloof is 'n luukse instansie aan die voet van die Tygerheuwels in 'n stil residensiële area in Kaapstad. Die eiendom het 5 gastekamers met pragtige uitsigte op Tafelberg en oor die omgewing. Die gastehuis bi...

Vanaf
R1 790
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Plattekloof, Parow

Capo Cabana Guesthouse bied verblyf in Plattekloof aan sakereisigers of vakansiegangers. Die gastehuis bied verskeie kamers waarvan sommige 'n uitsig op Tafelberg het. Die kamers het lugversorging, 'n koningingroot...

33% af Winteraanbod!
VanafR1 040
R693
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Plattekloof, Parow

iNkosi EcoLodge is 'n pragtige, ruim huis met sy kenmerkende grasdak is gebou om 'n skitterende blou swembad langs 'n klein voël-bewarea. Dit skep werklik 'n rustige atmosfeer vir jou verblyf in Kaapstad. Daar i...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Plattekloof, Parow

De Grendel Cape Accommodation, Cape Palms, is in Parow-Noord geleë. Dié gewilde, sentrale woonbuurt lê aan die voet van Tygerbergheuwels. Elke eenheid het WiFi, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, koffie- ...

Vanaf
R1 320
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Plattekloof, Parow

Plattekloof Premium Lodge in die spoggerige en rustige Plattekloof, gerieflik naby die N1 en ander hoofpaaie. Die lodge is ook ideaal vir iemand wat naby 'n geliefde in die hospitaal moet wees, aangesien ons net 1 k...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Plattekloof, Parow

50 on Theal B&B is in 'n stil residensiële woonbuurt in die noordelike voorstede van Kaapstad geleë. 50 on Theal B&B bied 2 dubbelkamers in die eienaar se huis. Die kamers is ingerig met 'n dubbelbed in elk. Die...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Parow

Mitchell's Guesthouse is in die hartjie van Kaapstad se Noordelike Voorstede geleë. Dit is minder as 10 km vanaf die lughawe, naby 4 groot winkelsentrums en net 'n kort entjie se ry van die Kaapse Wynroete se begin...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Plattekloof, Parow

Three Arches Guest House bied jou 'n wegbreekplek waar jy so tuis sal voel soos jou eie huis. Die gastehuis is in die Noordelike Voorstede van Kaapstad geleë en is net 2 minute se ry vanaf die N1-hoofweg en binne 1...

Vanaf
R1 520
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Parow

Thyme Wellness Spa and Guesthouse is 'n dag- en oorbly-spa wat 'n onwrikbare benadering tot gesondheid, welstand en skoonheid volg. Ons is geleë op die rand van die Tygerberg Natuurreservaat. Geriewe sluit 2 natbeh...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR570
R456
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Welgelegen , Parow

Eagles Rest is in die Plattekloof/Parow-area en bied gerieflike en ontspanne verblyf in die Wes-Kaap. Dit bied B&B- of selfsorg-opsies in die veilige voorstad Welgelegen en het 'n unieke ligging naby bekende restaur...

Verwyder Filters

Jy sien net 10 uit die moontlike 63 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Parow gastehuise blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van gastehuise hieronder, of gaan besoek ons hoof Parow akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Parow akkommodasie soek. Sodra jy die ideale gastehuis akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]