Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (63)
B&Bs (7)
Hotelle (1)
Gastehuise (10)
Selfsorg-eenhede (45)

Resensies van Parow

4.2 / 5  
volgens 57 resensies
Lees regte resensies van Parow van 57 geverifieerde gaste.
Indien jy Parow besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir hotelle in Parow.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Parow hotelle om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Parow Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Parow Hotelle

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Hotelle
Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Hotel in Parow

The New National Lodge and Conference bied verblyf in Parow, Kaapstad. Dit is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf. Verblyf word gebied in 32 uniek en smaakvol vers...

Verwyder Filters

Jy sien net 1 uit die moontlike 63 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Hotelle binne 10 km vanaf Parow

Vanaf
R2 690
per nag, vir 2 mense
Hotel in Century City, Wes-Kaap

Manhattan Suites & Conferencing is aan die oewer van die kanaal in Century City, Kaapstad, geleë. Ons bied luukse hotel-styl akkommodasie 'n kort rit van Kaapstad Internasionale Lughawe en die Middestad af. Die hot...

Vanaf
R1 980
per nag, vir 2 mense
Hotel in Durbanville, Wes-Kaap

Betree Cape Pillars Boutique Hotel deur die handgemaakte deure na 'n wêreld van gesofistikeerde elegansie en eindelose luukshede. Maak nie saak wat jou akkommodasie-behoeftes is nie - besigheid, vakansie of verhuis...


Hotelle binne 50 km vanaf Parow

Vanaf
R2 210
per nag, vir 2 mense
Hotel in Milnerton, Wes-Kaap

Lagoon Beach Hotel is reg op die strand in Milnerton geleë, en kyk oor die see, die stad en Tafelberg uit. Die hotel bied direkte toegang tot die strand en is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers op soek na ...

45% af Winteraanbod!
VanafR2 300
R1 265
per nag (plek vir 2)
Hotel in Kaapstad, Wes-Kaap

Bliss Boutique Hotel bied prentjiemooi strandfront-verblyf in Sunset Beach. Dit word omring deur natuurlike fynbos en het 'n privaat plankpaadjie wat na die strand lei. Die boetiekhotel bied onbelemmerde uitsigte op...

Vanaf
R2 695
per nag, vir 2 mense
Hotel in Claremont, Wes-Kaap

The Andros Boutique Hotel is 'n Kaap-Hollandse woning, gebou in 1908 en ontwerp deur Sir Herbet Baker. Die huis is in groot, gevestigde parkagtige tuine in die hartjie van Claremont, een van Kaapstad se pragtige sui...

Vanaf
R2 140
per nag, vir 2 mense
Hotel in Strandgebied, Wes-Kaap

aha Harbour Bridge Hotel & Suites is ideaal geleë naby die V&A Waterfront naby die KIKS. Die moderne hotel bied die ideale verblyf vir vakansiegangers of sakelui. Dit is net 'n twee minuut stap van die KIKS af, me...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR999
R749
per nag (plek vir 2)
Hotel in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Thirty Keys Hotel bied gerieflike verblyf in 'n eko-vriendelike hotel in Pier Place in die hartjie van Kaapstad se besige middestad. Dié hotel het kurk-vloerteëls, handgemaakte bamboesmeubels en dubbelglas wat ger...

Vanaf
R1 290
per nag, vir 2 mense
Hotel in Stadskern, Wes-Kaap

Best Western Cape Suites Hotel is aan die voet van Tafelberg, met 'n uitsig oor Kaapstad en Tafelbaai. Best Western Cape Suites Hotel is 'n ruim hotel met altesaam 28 ateljeewoonstelle, asook en suite-eenhede met ...

Vanaf
R2 890
per nag, vir 2 mense
Hotel in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Fountains Hotel and Conference Centre is geleë in die onderdorp van Kaapstad, binne loopafstand van die stad se menige besienswaardighede, en bied die al die dienste en fasiliteite wat jy sal verwag van 'n hotel in...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Parow hotelle blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van hotelle hieronder, of gaan besoek ons hoof Parow akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Parow akkommodasie soek. Sodra jy die ideale hotel akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]