Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (64)
B&Bs (6)
Hotelle (1)
Gastehuise (13)
Selfsorg-eenhede (44)

Resensies van Parow

4.2 / 5  
volgens 54 resensies
Lees regte resensies van Parow van 54 geverifieerde gaste.
Indien jy Parow besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Parow.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Parow selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Parow Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Parow Selfsorg-eenhede

43 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in De Duin, Parow

35 on Mentz bied puik verblyf vir vakansiegangers en sakereisigers naby mediese sentrums in De Duin. 35 on Mentz bied gaste 'n keuse uit eenhede wat elk 'n privaat ingang het. Die eenhede het slaapplek vir 2-3 gas...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Parow

25 On Fitzpatrick het selfsorg-eenhede in Parow-Noord en dis ideaal geleë in die Noordelike voorstede van Kaapstad aan die voet van die Tygerbergheuwels met maklike toegang tot die N1. Akkommodasie beskik oor 3 e...

Vanaf
R499
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Welgelegen , Parow

Studio on Bordeaux is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in Welgelegen. Dis ideaal naby Panorama MediClinic, restaurante, wasserye en 'n supermark geleë. Verblyf beskik oor 2 eenhede en het slaapplek vi...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Parow

Sonnendal Self-Catering is in 'n stil woonbuurt in die noordelike voorstede van Kaapstad geleë. Dit is slegs 15 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe, Stadskom, Tafelberg en verskeie strande en is net 1 km vanaf...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR600
R540
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Plattekloof, Parow

Upstairs Selfsorg Akkomodasie is sentraal in Parow-Noord se bodorp geleë en bied maklike toegang tot die N1. Dit is slegs 20 minute se ry vanaf die lughawe en 3 km vanaf Panorama Medikliniek. Louis Leipoldt-, Karl ...

10% af Winteraanbod!
VanafR1 000
R900
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Plattekloof, Parow

6 Gousblom Close bied selfsorgverblyf in Plattekloof, Kaapstad. Dié ruim, privaat woonstel is op die tweede vloer van die eienaar se huis geleë. 6 Gousblom Close is 'n eenslaapkamer-eenheid met slaapplek vir 3 me...

Vanaf
R876
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Avondale, Parow

All Grace is 'n skoon, netjiese tweeslaapkamer-selfsorgwoonstel. Dit is gerieflik ingerig vir 'n klein groep of gesin. Dit is in n stil woonbuurt, Avondale, geleë en baie sentraal: 6 km vanaf Panorama Mediclinic, 6...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Panorama, Parow

22 Drostdy in Panorama, ’n voorstad van Kaapstad en dis slegs 300 m vanaf die Panorama Mediese Sentrum. Die kamer het ’n dubbelbed en oopplan-badkamer met ’n stort. Die kamer het ’n yskas, mikrogolf, broodr...

Vanaf
R1 080
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Parow

Die Peperboom is in 'n stil buurt in die Noordelike Voorstede van Kaapstad geleë. Dit is net 16 km van die Kaapstad Internasionale Lughawe af. Die woonstel is in 'n rustige en goed versorgde tuin en bestaan uit 2 ...

Vanaf
R950
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Plattekloof, Parow

On Yonder Hill is 'n selfsorgwoonstel in Plattekloof teen die voet van Tygerbergheuwel. Dié ateljeewoonstel is baie sentraal geleë en gaste het maklike toegang tot die N1 wat jou binne 'n paar minute by hoof-besie...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Parow selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons hoof Parow akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Parow akkommodasie soek. Sodra jy die ideale selfsorg akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za