Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Oudewerf (4)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (107)
B&Bs (4)
Wildsplase (3)
Hotelle (1)
Gastehuise (37)
Selfsorg-eenhede (62)

Resensies van Parys

4.4 / 5  
volgens 796 resensies
Lees regte resensies van Parys van 796 geverifieerde gaste.
Indien jy Parys besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Parys.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Parys gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Parys Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Parys Gastehuise

37 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
10% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR650
R585
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Parys

A Mountain View Country Estate is op die Fochville-pad, net 9 km buite Parys geleë en word omsoom deur skilderagtige, bergagtige landskappe. Dié landskap het ontstaan toe 'n meteoriet, so groot soos Tafelberg, sow...

Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Parys

Uit en Tuis bied gerieflike verblyf in 'n huislike gastehuis in die dorpie Parys. Dit is stapafstand van die Vaalrivier af. Gaste kan Parys platloop en al die kunsgalerye en antiekware-winkeltjies na hartelus verken...

Vanaf
R440
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Parys

Roamers Rest is 'n bekoorlike gastehuis in Parys op die oewer van die Vaalrivier. Dié huis is lekker naby die winkels, restaurante, en gholfbane. Roamers Rest het slaapplek vir 9 gaste in 4 gastekamers met privaa...

25% af Naweke!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR690
R518
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Oudewerf, Parys

Abelia Guest Rooms is in Parys en bied gerieflik gemeubileerde kamers. Verblyf is beskikbaar in kamers wat slaapplek bied aan 2 gaste of die gesinskamer wat slaapplek bied aan 5 gaste. Die kamers wat slaapplek bie...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Parys

Mirabel Guesthouse is 'n ou huis met houtvloere en baie karakter. Dié snoesige atmosfeer word geskep deur 'n unieke styl en persoonlike aandag. Mirabel Guesthouse is naby aan die stadskern en die Vaalrivier met hee...

10% af Aanbod!
VanafR950
R855
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Parys

Hierdie Victoriaanse gastehuis is in Parys geleë. Dit is stapafstand van die Vaalrivier af asook al die oulike winkeltjies en restaurante waarvoor Parys so bekend is. Die gastehuis bied 'n kombinasie van ouwêrelds...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Parys

Lavender Place bied smaakvol ingerigte selfsorg-eenhede in Parys. Dié gastehuis is ideaal geleë naby verskeie geriewe, doendinge en besienswaardighede. Verblyf by Lavender Place beskik oor 5 eenhede waarvan 2 goe...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Parys

Le Franz is 'n gastehuis in die stil dorpie Parys op die oewer van die Vaalrivier in die Vrystaat. Verblyf word in 4 eenhede gebied. Gaste kan die eenhede apart of saam vir 'n groep van 18 gaste bespreek. Drie van ...

10% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Parys

Dew Drop In is 'n ou huis in Parys wat smaakvol gemoderniseer is. Dit is stapafstand van die dorp se beste restaurante en winkels af, en net 'n paar minute se ry vanaf The Afridome, 'n gewilde venue. Dew Drop In is...

15% af Naweke!
VanafR750
R675
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Parys

Rose Acres Guest House is in die hartjie van Parys in die Vrystaat geleë. Dis gerieflik na aan die hoofroetes en net 'n uur vanaf Johannesburg en 2 ure vanaf Pretoria. Ons bied verblyf in 8 gaste-suites, elkeen m...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Wys 1 tot 10

Welkom by die Parys gastehuise blad - loer bietjie na ons lekker verskeidenheid van gastehuise hieronder, of gaan besoek ons algehele Parys akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Parys akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale gastehuis akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za