Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Oudewerf (4)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (84)
B&Bs (1)
Wildsplase (3)
Hotelle (1)
Gastehuise (32)
Selfsorg-eenhede (47)

Resensies van Parys

4.4 / 5  
volgens 830 resensies
Lees regte resensies van Parys van 830 geverifieerde gaste.
Indien jy Parys besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Parys.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Parys selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Parys Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Parys Selfsorg-eenhede

46 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Parys

The White Giraffe is in die bekoorlike dorpie, Parys, geleë en bied selfsorgverblyf vir tot 8 gaste. Die gastehuis is 'n uur van Johannesburg af, is in die Vredefort Koepel Wêrelderfenisgebied geleë en bied 'n li...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Parys

Pillow Place bied gehalteverblyf vir 'n sakereisiger of 'n paartjie in Parys. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede in die dorp. Die eenheid is op die eienaars se woonerf en he...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Parys

View on the Vaal bied gehalteverblyf aan die oewer van die Vaalrivier en is ideaal vir gesinne of vriendegroepe wat saam wil wegbreek. Die huis is op 'n veilige reservaat geleë en wild wandel vrylik hier rond. Pary...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Parys

The White Giraffe River Cottage is een van die beste selfsorg-eenhede wat jy in die dorp kry. As jy op soek is na verblyf wat sentraal geleë is naby al die winkels, galerye en eetplekke waarvoor Parys so bekend is,...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Parys

Sunset River Lodge word deur 'n tuin met koi-damme omring en bied gerieflike selfsorgverblyf 100 m vanaf die Vaalrivier. Dié lodge het 2 eenhede met lugversorging wat apart van die hoofhuis is. Caddis het slaapple...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Parys

53 @ Grens bied veilige en gerieflike oornagverblyf in die pragtige dorpie Parys. Verblyf word in 2 unieke eenhede gebied. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met stort en toilet. Elke kamer het 'n koningingroo...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Parys

Speranza is in die hartjie van Parys, naby hoofweë en net 100 km vanaf Johannesburg. Speranza Flat is 'n gemaklike woonstel met 1 slaapkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Parys

Green Door Guest Cottage - Noorderstraat bied selfsorgverblyf in Parys aan. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie geriewe in die dorp. Die akkommodasie by hierdie eiendom word in '...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R460
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Parys

The Danes on Vaal is in die Noord-Vrystaatse dorp Parys geleë en bied gehalte-verblyf vir sakereisigers en vakansiegangers. Die gastehuis is naby verskeie winkels, restaurante en ander geriewe vir gaste se gerief g...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Parys

Blue@Vaal bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n opgeknapte huis en kothuis in 'n stil doodloopstraat in die bekoorlike dorpie, Parys. Dit is stapafstand van die Vaalrivier en die dorpskern af, wat 'n kuns- en antiek...

Vanaf
R2 200
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Parys

The French Affaire is 'n gerieflike selfsorghuis in Parys. Die huis is smaakvol versier en is naby winkels, restaurante en verskeie gesinsvriendelike doendinge en besienswaardighede in en om Parys. Die huis beskik ...

Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Parys

Six Second Avenue bied gerieflike verblyf in 'n gemeubileerde selfsorgwoonstel op 'n erf waar die eienaars ook woon. Die woonstel is in Parys geleë, net 400 m van die Afridome af en 2 km van die Vaalrivier af. Die...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Parys

The Dell is die ideale wegbreekplek langs die Vaalrivier 8 km buite Parys. Die oord vorm deel van die Dome Wêreld-erfenisgebied. Daar is verblyf in verskeie selfsorg-chalets en kampeerplekke. Die instansie maak o...

Vanaf
R3 100
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Parys

142 Vaal de Grace is op 'n gholflandgoed op 'n eiland in die Vaalrivier geleë en dit bied slaapplek aan 8 gaste. Die huis het 'n 180°-uitsig oor die landgoed en die rivier en daar is 4 slaapkamers en 4 badkamers...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Parys

Sunset Parys is op 'n erfdeel van 3 hektaar aan die buitewyke van Parys. Die Geko Haus-eenheid bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaa...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Parys

Rolo Sports House is op die Parys Gholflandgoed ongeveer 600 m vanaf die Vaalrivier se oewer geleë. Daar is verskeie doendinge op dié veilige en rustige landgoed. Die verblyf is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vri...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Parys

Juani 26 is in 'n veilige kompleks in Parys, 'n klein dorpie naby die Vaalrivier en die Afridome, geleë Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n gedeelde badkamer en 'n goed toegerust...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Parys

River Rock Guest House is aan die oewer van die Vaalrivier in die buitewyke van Parys. Die verblyf beskik oor individueel versierde en gemeubileerde eenhede. Die slaapkamers het 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbed...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Parys

Petit Paris Selfsorg is in die hartjie van Parys in die Vrystaat geleë, gerieflik naby die hoofweë en net 'n uur vanaf Johannesburg en 2 ure vanaf Pretoria. Verblyf word aangebied in 2 selfsorg-eenhede. Die eenhe...

35% af Weeksdae!
VanafR3 200
R2 080
per nag (plek vir 11)
Selfsorg in Parys

Parys Golf and Country Estate 2951 is 'n bekoorlike vakansiehuis binne 'n lieflike gholflandgoed in Parys, 'n klein dorpie aan die oewers van die Vaalrivier. Dié huis spog met 'n uitsig oor die vierde putjie van di...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 20

Welkom by die Parys selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons lekker verskeidenheid van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons algehele Parys akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Parys akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale selfsorg akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za