Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Oudewerf (4)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (107)
B&Bs (4)
Wildsplase (3)
Hotelle (1)
Gastehuise (37)
Selfsorg-eenhede (62)

Resensies van Parys

4.4 / 5  
volgens 797 resensies
Lees regte resensies van Parys van 797 geverifieerde gaste.
Indien jy Parys besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Parys.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Parys selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Parys Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Parys Selfsorg-eenhede

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede

Selfsorg-eenhede binne 50 km vanaf Parys

35% af Aanbod!
VanafR2 900
R1 885
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Vanderbijlpark, Vaaloewer

No11 on the River is 'n vakansiehuis met selfsorgfasiliteite aan die oewer van die Vaalrivier tussen Parys en Vanderbijl. Die huis bied gerieflike verblyf vir 6 volwassenes en 2 kinders en is baie naby aan die water...

Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Noordelike Vrystaat, Vrystaat

Kamdebo on Vaal lê aan die oewer van die Vaalrivier en bied selfsorg- en B&B-verblyf. Kamdebo is 30 minute se ry vanaf Parys, Sasolburg en Vanderbijlpark. Daar is 1 gaste-suite en 2 kothuise wat elkeen uniek en st...

25% af Aanbod!
VanafR1 600
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Vanderbijlpark, Gauteng

Heaven On Vaal is aan die oewer van die Vaalrivier geleë, net 'n uur se ry van Johannesburg af. Sit rustig op jou stoep of vaar 'n entjie met die rivier af en maak kennis met voëllewe, die visse wat uit die water ...

Vanaf
R9 480
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Noordelike Vrystaat, Vrystaat

Witklipfontein Lodge is omgewingsvriendelike-verblyf op een van die oorspronklike plase van die Vredefortkoepel, 'n Unesco Wêrelderfenisgebied. Die lodge smelt saam met sy omliggende omgewing en vervaardig sy eie e...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Noordelike Vrystaat, Vrystaat

River Lodge 14 is op ’n veilige landgoed aan die oewer van die Vaalrivier tussen Parys en Vanderbijlpark en bied gehalte-gesinsverblyf. Die huis het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het ’n k...

Vanaf
R3 000
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Noordelike Vrystaat, Vrystaat

Vaal Rivier Vakansiehuis is op dieselfde eiendom as die River Lodge, tussen Sasolburg en Parys geleë. Soos die naam aandui, is dit op die oewer van die Vaalrivier geleë. Vaal Rivier Vakansiehuis is 'n dubbelverdi...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Vanderbijlpark, Gauteng

Zeekoelodge bied 3 selfsorgverblyfopsies aan die oewer van die Vaalrivier sowat 70 km vanaf Johannesburg-Suid en 20 km vanaf Vanderbijlpark. Let asseblief daarop dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gast...

Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Potchefstroom, Noordwes

Hart & Siel is op 'n plaas in die bosveld en bied gerieflike gemeubileerde verblyf tussen Parys en Potchefstroom. Verblyf is beskikbaar in drie eenhede, naamlik Geloof, Hoop en Liefde. Die eenhede het lugversorgin...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Potchefstroom, Noordwes

Schoemanshof is in Parys, 'n dorpie aan die oewer van die Vaalrivier. Die area is bekend vir sy kuns, unieke winkels en besienswaardighede wat dit die ideale plek maak vir diegene wat uit die stadslewe wil ontsnap. ...

Vanaf
R3 700
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Potchefstroom, Noordwes

Fish Eagle Log Cabin is 'n selfsorg-houthut met 4 slaapkamers wat slaapplek bied vir 8 gaste aan die oewer van die Vaalrivier. Dit is in die Vredefortkoepel Wêrelderfenisgebied een van Suid-Afrika se 9 wêrelderfen...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 81 tot 90

Welkom by die Parys selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons lekker verskeidenheid van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons algehele Parys akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Parys akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale selfsorg akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za