Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (13)
Wildsplase (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (8)

Resensies van Patensie

4.4 / 5  
volgens 43 resensies
Lees regte resensies van Patensie van 43 geverifieerde gaste.
Indien jy Patensie besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Patensie.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Patensie gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Patensie Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Patensie Gastehuise

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise;
  • Prysklas
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Patensie

Archers Guest House is in Patensie en bied gerieflike verblyf vir gesinne en sakereisigers. Die gastehuis bied 4 en suite-slaapkamers met lugversorging. Die kamers het 'n koninggrootte of koningingrootte-bed of 2 e...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Patensie

Highview is in Patensie, net 50 minute van Gqeberha (Port Elizabeth) en 30 minute van Jeffreysbaai af geleë. Dit is die ideale oornagstop vir reisigers van en na die Baviaanskloof- en Wildernis-area. Daar is verbl...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Patensie

Gamtoos Bed and Breakfast is 'n gastehuis wat in Patensie geleë is. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf onderweg na verskeie bestemmings. Verblyf is beskikbaar in 3 uniek versierde k...

Verwyder Filters

Jy sien net 3 uit die moontlike 15 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 50 km vanaf Patensie

Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kouga-Omgewing, Baviaanskloof

Baviaanskloof Lodge - Country House is in Cambria geleë, net 2 km vanaf die vildernisgebied van meer as 30 000 hektaar wat strek vanaf Komdomo tot by die Nuwekloofpas naby Willowmore in die weste, in die hartjie va...

40% af Aanbod!
VanafR1 350
R810
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kabeljous, Jeffreysbaai

Dio Dell'Amore Gastehuis weerspieël die oorvloedige elegansie van Toskane en is aan die oewer van die Kabeljousriviermond in Jeffreysbaai in die Oos-Kaap geleë. Dio Dell'Amore het 6 ruim en suite-kamers met luuk...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wavecrest, Jeffreysbaai

The Ocean Bay Luxury Guesthouse is in 'n pragtige area met asemrowende uitsigte oor die Indiese Oseaan in Jeffreysbaai geleë. Dié gastehuis op die Wavecrest-heuwel is die perfekte basis vanwaar gaste die Tuinroete...

Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wavecrest, Jeffreysbaai

Welkom aan boord die "skip", die Bay Cove Inn, in Jeffreysbaai wat terloops ook die beginpunt van die pragtige Tuinroete is. Bay Cove Inn is in die hoofstraat van Jeffreysbaai, genaamd Da Gama-straat, net 150 m vana...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wavecrest, Jeffreysbaai

A1 Kynaston Collection is net 3,8 km van Jeffreysbaai se middedorp af. Die verblyf is rustig, kyk uit oor die see en is 500 m van die branderplankry-strand af in die pragtige, malaria-vrye Oos-Kaap geleë. Die verbl...

Vanaf
R880
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wavecrest, Jeffreysbaai

Ocean View Guest House is in Wavecrest, Jeffreysbaai net 800 m van Kabeljousstrand en 3 km van die hoofstrand en winkelsentrums af. Ocean Views bied verblyf in 10 elegante en suite-gastekamers. Elke kamer het sy e...

Vanaf
R1 105
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wavecrest, Jeffreysbaai

Welkom by Waves! 'n Boetiek-B&B in die hartjie van Jeffreysbaai, Suid-Afrika se kus-juweel. Jeffreysbaai is bekend as 'n uitmuntende branderplankry-bestemming en daar is baie ander besienswaardighede om seker te maa...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Patensie gastehuise blad - loer bietjie na ons ruim reeks van gastehuise hieronder, of gaan besoek ons algehele Patensie akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Patensie akkommodasie soek. Sodra jy die ideale gastehuis akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]