Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (13)
Wildsplase (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (8)

Resensies van Patensie

4.4 / 5  
volgens 43 resensies
Lees regte resensies van Patensie van 43 geverifieerde gaste.
Indien jy Patensie besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Patensie.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Patensie selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Patensie Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Patensie Selfsorg-eenhede

8 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede;
  • Prysklas
Vanaf
R1 750
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Patensie

NaguiltjieKloof Akkommodasie is 'n ongekunstelde alleen selfsorg-eenheid op 'n sitrus- en aartappelplaas net 8 km van Patensie af. Die kothuis skuil tussen die bome en beskik oor 2 slaapkamers wat 'n badkamer met '...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Patensie

DeMist Cottage - Old Pollie is weggesteek in 'n lowerryke tuin op 'n sitrusplaas in die Gamtoosriviervallei noord van Patensie, net 'n klein entjie se ry vanaf die Baviaanskloof Wildernisgebied se oostelike ingang. ...

Vanaf
R18 900
per nag, vir 12 mense
Selfsorg in Patensie

Twee Waters Gasteplaas is in die Kwaggastreek, net buite Patensie geleë. Die gastehuis bied selfsorg-akkommodasie op 'n sitrusplaas. Patensie is in die Gamtoosvallei, langs die Baviaanskloof Natuurreservaat geleë...

Vanaf
R1 290
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Patensie

Tropical Eden Villas is in Patensie geleë - die laaste dorpie voor Baviaanskloof. Daar is 4 villas en 'n gastehuis op 'n groot stuk grond en dis lekker privaat. Elke villa bied 'n lieflike uitsig oor die Gamtoosva...

Vanaf
R2 100
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Patensie

DeMist Cottage - Old Bearie skuil tussen pragtige boorde in die Gamtoosvallei langs die R331 tussen Baviaans en Patensie. Daar is 3 slaapkamers en die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 2...

Vanaf
R3 870
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Patensie

Tropical Eden 99 Kloof Road Guest House is in Patensie geleë wat die laaste stop voor die Baviaanskloofwildernisarea is. Die gastehuis bied gerieflike verblyf in 3 slaapkamers. Buiten die 3 slaapkamers is daar 'n...

Vanaf
R3 870
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Patensie

Tropical Eden 15 Church Street Guest House bied gemaklike selfsorgverblyf in die dorp Patensie - die laaste stop voor die Baviaanskloof-wildernisgebied. Die gastehuis het slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers. Die...

Vanaf
R7 020
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Patensie

Melvilles Guest House is net 7 km van Patensie af op die R331 op pad na die Baviaanskloof se wildernis in die salige Gamtoosvallei. Die huis het slaapplek vir 6 mense in 3 slaapkamers. Elke kamer is ingerig om so g...

Verwyder Filters

Jy sien net 8 uit die moontlike 15 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Selfsorg-eenhede binne 10 km vanaf Patensie

Vanaf
R318
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kouga-Omgewing, Oos-Kaap

Gonjah 4x4, Chalet & Campsite skuil in 'n inheemse woud net 9 km noord van Patensie in die lieflike Gamtoosriviervallei. Gaste kan kies tussen die Gonjah-chalet en die kampeerplekke. Die chalet en kampeerplek het e...


Selfsorg-eenhede binne 50 km vanaf Patensie

Vanaf
R1 650
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Hankey, Kouga-Omgewing

Bonsai is in die rustige dorpie Hankey in die Oos-Kaap op pad na die Baviaanskloof in die pragtige Gamtoosvallei. Die huis het 2 slaapkamers met slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, plafonwaa...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Patensie selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons ruim reeks van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons algehele Patensie akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Patensie akkommodasie soek. Sodra jy die ideale selfsorg akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]