Indien jy Patensie besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir Selfsorg-eenhede in Patensie.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Patensie Selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Patensie accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Patensie Selfsorg-eenhede
Bladsy 5 - 8 uit 15 beskikbare blyplekke wat jou soektog pas gevind
30 Swarthaak Crecent is in Wavecrest in Jeffreysbaai geleë en bied gerieflike verblyf in 2 woonstelle naby die Fountains Mall en slegs 2 km ...
Mooiste Uitsig bied puik verblyf vir 'n gesin of vriendegroep in 'n vakansiehuis in Jeffreysbaai. Dié selfsorghuis is pragtig ingerig en net...
Makisaki is nabygeleë aan die Albatros-strand in Wavecrest, Oos-Kaap. Hierdie omgewing is bekend vir visvang, branderplankry, swem en gewild...
Bare Feet Retreat bied slaapplek aan 2 gaste en 2 jong kinders in die sitkamer. Die beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en...
Chez Pierre is in Wavecrest, Jeffreysbaai, en bied gehalteverblyf vir 'n klein gesin of 'n paartjie. Dit is naby verskeie winkels, restauran...
A1 Bay View bied bekostigbare en huislike verblyf in 'n stil woonbuurt van Jeffreysbaai. Ons gaste sal ons hartlike gasvryheid, die rustighe...
Barbiers Bliss bied selfsorgverblyf in Jeffreysbaai, stapafstand van die strand af. Verblyf word gebied in 3 aparte eenhede. Elke eenheid h...
Wavecrest Holiday Home is in die gewilde vakansiedorp, Jeffreysbaai, in die Wavecrest-buurt geleë. Dié vakansiehuis is slegs 800 m van die s...
H&P Selfsorg is 'n ruim vakansiehuis geskik vir 6 gaste in Wavecrest, Jeffreysbaai. Die huis is op 'n groot omheinde perseel en beskik oor ...
Jbay Holiday Home is 'n selfsorg-vakansiehuis en ideaal vir 'n familie. Die selfsorghuis is in Wavecrest, Jeffreysbaai en ongeveer 3 minute ...
Welkom by die Patensie Selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons ruim reeks van Selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons algehele Patensie akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Patensie akkommodasie soek. Sodra jy die ideale Selfsorg-eenhede gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.