Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Bek Bay (35)
Mosselbank (45)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (184)
B&Bs (8)
Wildsplase (1)
Hotelle (2)
Gastehuise (8)
Selfsorg-eenhede (165)

Resensies van Paternoster

4.6 / 5  
volgens 1609 resensies
Lees regte resensies van Paternoster van 1609 geverifieerde gaste.
Indien jy Paternoster besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Paternoster.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Paternoster B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Paternoster Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Paternoster B&Bs

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs;
  • Prysklas

B&Bs binne 50 km vanaf Paternoster

Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 2)
B&B in Langebaan, Weskus

Glenfinnan Guest House is in Langebaan in die Weskus van Suid-Afrika geleë. Dié strandmeerparadys is gemáák vir natuur- en watersportliefhebbers. Van die doendinge hier sluit voëlkyk, swem, seilplank- en vlieë...


B&Bs binne 100 km vanaf Paternoster

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
B&B in Aurora, Weskus

Chateau La Terrance bied 'n ontspannende wegbreekplek in die stil dorpie Aurora. Die nostalgiese gastehuis is met 'n Franse flair versier en beskik oor 2 vleuels langs die eienaar se eenheid. Elke vleuel het 2 sla...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
B&B in Yzerfontein, Swartland

Strandkombuis is 'n juweel aan die Weskus en skuil in die duine tussen 'n natuurreservaat en die strand in Yzerfontein. Strandkombuis bied B&B-verblyf, het 'n restaurant en is ook ideaal vir troues en ander geleenth...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Yzerfontein, Swartland

Lewens-Essens B&B on C is in die dorpie Yzerfontein, 'n 'n juweel aan die Weskus. Die 180º-uitsig en die sonsondergange is asemrowend. Dié B&B is aan die seefront, minder as 20 m van die rotse en die see af en al ...

Voorkeurvennoot
15% af Langtermyn-verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR750
R638
per nag (plek vir 2)
B&B in Yzerfontein, Swartland

LeRens Haven B&B is net 100 m vanaf Pearl Bay-strand in Yzerfontein aan die Weskus geleë. Gerieflike B&B-verblyf word aangebied, sowel as egte gasvryheid van die eienaars wat op die perseel woon. Die B&B is in 'n ...

Vanaf
R907
per nag, vir 2 mense
B&B in Redelinghuys, Weskus

Affi Plaas is in Redelinghuys in die Wes-Kaap geleë en is 160 km vanaf Kaapstad. Dié rustieke gastehuis bied verblyf in verskillende tipe kamers wat elk 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens het. Een van die eenhede, Ho...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
B&B in Darling, Swartland

Maison de L'amour bied gaste die geleentheid om in 'n privaat plattelandse huis in Darling te kuier. Maison de L'amour is in 'n Franse Provensaalse styl gebou en versier en het 'n uitsig oor 'n prentjiemooi en rust...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Darling, Swartland

Strathnaver Cottage is 'n bekoorlike B&B op die eienaar se perseel in Darling in die Wes-Kaap. Dis perfek vir paartjies of individue wat op soek is na gerieflike verblyf in 'n rustige omgewing, naby verskeie doendin...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Darling, Swartland

Dit is 'n pragtig gerestoureerde Victoriaanse woonhuis en een van die eerste huise gebou in Darling (1890). Akkommodasie bestaan uit 3 en suite-dubbelkamers - 2 met enkelbeddens en 1 met 'n dubbelbed. Al 3 slaapkam...

Vanaf
R1 080
per nag, vir 2 mense
B&B in Darling, Swartland

Darling Lodge Guest House bied 'n vreedsame toevlugsoord is 'n gerestoureerde Victoriaanse huis in die hartjie van Darling. Dié pragtige huis en tuin sal enige verblyf spesiaal maak, hetsy jy net vir 1 nag, 'n nawe...

Bladsy:
1
2
3
4
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Paternoster B&Bs blad - loer bietjie na ons lekker verskeidenheid van B&Bs hieronder, of gaan kyk na ons algehele Paternoster akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Paternoster akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale B&B akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]