Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Bek Bay (35)
Mosselbank (46)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (187)
B&Bs (8)
Wildsplase (1)
Hotelle (2)
Gastehuise (8)
Selfsorg-eenhede (168)

Resensies van Paternoster

4.6 / 5  
volgens 1596 resensies
Lees regte resensies van Paternoster van 1596 geverifieerde gaste.
Indien jy Paternoster besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Paternoster.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Paternoster gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Paternoster Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Paternoster Gastehuise

8 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise;
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
Vanaf
R2 430
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bek Bay, Paternoster

Paternoster Dunes Boutique Guest House is in Paternoster in die Wes-Kaap geleë. Paternoster staan bekend as een van die mees bekoorlike bestemmings aan die Weskus. Die gastehuis is reg langs die see in die beskutte...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Paternoster

De Linden Boutique Guest House bied B&B-verblyf en is in Paternoster geleë. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby die strand en ander besienswaardighede aan die Weskus. Verblyf by De Lind...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kliprug, Paternoster

Paternoster Lodge bied B&B-verblyf en is in die kusdorpie Paternoster. Die lodge is 300 m vanaf die strand en is die ideale basis om hierdie deel van die Weskus te verken. Verblyf word in 7 individueel-versierde ka...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 595
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bek Bay, Paternoster

Patertjie Guesthouse is in Bekbaai in Paternoster. Dié bekoorlike vissersdorp aan die Weskus is 'n gewilde toeristebestemming vir diegene wat 'n Mediterreense atmosfeer, asuurblou water, afgewitte, tradisionele vis...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Mosselbank, Paternoster

Roosmarijn Guest House is in Paternoster, 'n bekende vissersdorpie aan die Weskus, net 150 km se ry van Kaapstad af. Dié gastehuis is in die tweede ry huise, net 100 m se stap van die see af. Dié skoon verblyf in...

Vanaf
R1 029
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mosselbank, Paternoster

Baywatch Guest House is in Mosselbank, Paternoster een van die oudste vissersdorpe aan die Weskus. Gaste sal tuis voel by dié gastehuis. Verblyf is beskikbaar in 5 kamers met slaapplek vir 10 gaste. Die kamers sl...

Vanaf
R1 930
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bek Bay, Paternoster

Paternoster Manor skuil in Bekbaai aan die Weskus - 'n prentjiemooi baai tussen Paternosterpunt en Kaap Columbine. Die slaapkamers is stylvol versier en beskik oor moderne en suite-badkamers, haardroërs, oorgeno...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Paternoster

Wanneer jy afsaal by hierdie 4-ster-gastehuis in Paternoster se sanderige wildernis, sal jy voel hoe 'n salige afsondering op jou toesak. Die skilderagtige ou vissersdorpie, Paternoster, langs die Weskus, staan alom...

Verwyder Filters

Jy sien net 8 uit die moontlike 187 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 50 km vanaf Paternoster

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Gastehuis in Golden Mile, Britanniabaai

Buttercup is 'n selfsorghuis en is in St. Helenabaai geleë. Hierdie vakansiehuis het slaapplek vir 6 gaste en is ideaal geleë, net 150 m vanaf 'n pragtige strand wat 4 km lank is. Die vakansiehuis het 3 slaapkame...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Britannica Heights, St. Helenabaai

Country Cabin is rustig, privaat en afgeleë, en spog met beeldskone uitsigte en asemrowende sonsondergange. Tog is dit net 7 minute se ry van strande, winkels en restaurante af. Hierdie lieflike selfsorghut is go...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Paternoster gastehuise blad - loer bietjie na ons lekker verskeidenheid van gastehuise hieronder, of gaan kyk na ons algehele Paternoster akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Paternoster akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale gastehuis akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]