Indien jy Paternoster besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Paternoster.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Paternoster Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Paternoster accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Paternoster akkommodasie
Bladsy 4 - 212 lekke plekke om te bly
Sandori Loft bied gerieflike selfsorgverblyf en is op die solder van die eienaar se huis, dit het 'n aparte ingang ...
Paternoster Cottage on 21 is 'n selfsorg-eenheid in Paternoster. Dit is ongeveer 50 m van Voorstrand af en is ideaa...
Ahoy Cottage 4 is in die sonderlinge vissersdorpie, Paternoster, aan die Weskus geleë. Dis op 'n groot, stil eiendo...
Kantonkel is 'n selfsorg-vakansiehuis in Paternoster wat ideaal is vir gesinne en groepe vriende wat 'n rustige weg...
Milk Thistle Studio Apartment is 'n ateljeewoonstel op die grondverdieping van 'n vakansiehuis in Paternoster en he...
Aandster is 'n bekoorlike vakansiehuis in Paternoster, perfek vir 'n paartjie of klein gesin wat op soek is na self...
Kapokbossie is 'n ruim en smaakvol gemeubileerde vakansiehuis in Paternoster. Dit is slegs 50 m van die strand af g...
Pebbles is 'n selfsorghuis wat in die bekoorlike vissersdorpie Paternoster geleë is. Die beroemde Voorstrand Restau...
Ah! Guest House bied B&B in Paternoster - ideaal vir diegene wat op soek is na verblyf naby die strand en ander tre...
Baywatch Villa and Cottage is in Mossebank, Paternoster en is die perfekte selfsorghuis vir 'n gesinswegbreek. Dit ...
In 1829 het die Columbine-skip langs die kus gesink en baie skipbreukelinge het die strand gehaal. Volgens volksverhale het die matrose hulle dankbaarheid getoon deur die "Onse Vader" op te se en die Latynse naam daarvan, Pater Noster, aan hierdie area te gee. Paternoster het as 'n piepklein vissersdorp... Lees meer