Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (32)
B&Bs (1)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (30)

Resensies van Pennington

4.5 / 5  
volgens 120 resensies
Lees regte resensies van Pennington van 120 geverifieerde gaste.
Indien jy Pennington besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Pennington.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Pennington gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Pennington Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Pennington Gastehuise

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise;
  • Prysklas
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Pennington

Aqua Vista Holiday Accommodation is in die kusdorpie Pennington aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Die gastehuis bied gerieflike verblyf in 2 standaard-koninginkamers en 'n selfsorg-eenheid met 2 slaapkamers. Die kamer...

Verwyder Filters

Jy sien net 1 uit die moontlike 31 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 10 km vanaf Pennington

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Suidkus, KwaZulu-Natal

Botha House is 'n pragtige historiese gastehuis in een van KwaZulu-Natal se kuswoude aan die Suidkus. Botha House is net buite Pennington langs Umdoni Park Gholfklub geleë en is dus ideaal vir die oordeelkundige gh...


Gastehuise binne 50 km vanaf Pennington

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Mid-Illovo, KwaZulu-Natal

Barwood is ’n gastehuis in die stil dorpie, Umkomaas. Dié gastehuis het 2 selfsorg-eenhede met slaapplek vir 2 gaste elk. Dié eenheid wat na die see front het ’n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omske...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mid-Illovo, KwaZulu-Natal

Oceandivers Lodge is 'n gastehuis in Widenham Umkomaas, 'n stil area met ’n lieflike see-uitsigte. Daar is 5 slaapkamers, waarvan 3 kamers 'n see-uitsig het. Dié kamers het ook privaat badkamers. Daar is 2 kamer...

Vanaf
R549
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Mid-Illovo, KwaZulu-Natal

Casa Mia bied ontspanne, gehalte verblyf met goeie diens om gaste se verblyf so gerieflik moontlik te maak. Daar is 'n venue beskikbaar vir privaat funksies en klein troues vir tot 30 gaste. Daar is lieflike see-ui...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Gastehuis in Mid-Illovo, KwaZulu-Natal

Harrington House is 'n selfsorghuis in 'n sekuriteitskompleks in Umkomaas aan die Suidkus. Dié vakansiehuis bied 'n lieflike see-uitsig oor die boomtoppe en Umkomaas-strand is sowat 800 m vanaf die oord. Die huis ...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mid-Illovo, KwaZulu-Natal

Die dutjiesdorp Umkomaas word omring deur 'n welige groen gholfbaan met 18 putjies. Plaaslike inwoners groet vriendelik en as jy sit en die luisterryke see-uitsigte bewonder voel dit vir jou asof die tyd stadiger lo...

Vanaf
R1 340
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mid-Illovo, KwaZulu-Natal

Shark and Shoal Guesthouse is in die kusdorpie Umkomaas geleë, en is bekend vir sy duiksentrums in die wêreldbekende Aliwal Bank, een van die top tien duikplekke in die wêreld. Umkomaas is 'n kort rit weg van ten...

Vanaf
R978
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Woodgrange, KwaZulu-Natal

Mzimayi River Lodge is op die oewer van die Mzimayi-rivier geleë. Die lodge bied 5 Dubbelkamers, 1 Executive Kamer en 4 Gesinskamers. Alle kamers het dubbel- of enkelbeddens, tee- en koffiemaakgeriewe, ’n kluis,...

Vanaf
R5 500
per nag (plek vir 12)
Gastehuis in Hibberdene, KwaZulu-Natal

27 at Wozani Ridge is 'n ruim vakansiehuis op die Wozani Ridge Landgoed in Hibberdene. Dié selfsorghuis is ideaal vir 'n groep wat op soek is na 'n gerieflike vakansie naby die strand en ver van die stadslewe. Hi...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Pennington gastehuise blad - loer bietjie na ons groot versameling van gastehuise hieronder, of gaan kyk na ons algehele Pennington akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Pennington akkommodasie soek. Wanneer jy die beste gastehuis akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]