Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (32)
B&Bs (1)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (30)

Resensies van Pennington

4.5 / 5  
volgens 119 resensies
Lees regte resensies van Pennington van 119 geverifieerde gaste.
Indien jy Pennington besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Pennington.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Pennington selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Pennington Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Pennington Selfsorg-eenhede

28 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede;
  • Prysklas
10% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 500
R1 350
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Pennington

Cherrywood Lodge is 'n ’n selfsorgeenheid en ’n Toskaanse-styl-juweel. Hierdie lodge bied verblyf in die oudtydse Natalse dorpie, Pennington, wat ongeveer 11 km vanaf Scottburgh aan die suidkus van KwaZulu-Natal...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pennington

Grace on Minerva is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Pennington. Die perseel is naby die strand en besienswaardighede in die area. Dié lig en lugtige studio-woonstel is oopplan en beskik oor 'n kon...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Pennington

Villa Syringa bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vakansiehuis in die kusdorpie, Pennington op KwaZulu-Natal se Suidkus. Die vierslaapkamerhuis wat smaakvol versier is en is 350 m vanaf Nkomba-strand wat dit idea...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Pennington

Pennington Waves bied vakansieverblyf met direkte toegang tot die strand en is ruim genoeg vir 'n gesin. Dit is in die historiese dorpie Pennington aan die Suidkus geleë en is net 72 km van Durban af. Pennington Wa...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Pennington

No 9 Fantasea is 'n unieke dubbelverdieping-houthuis in Knysna, ideaal geleë in die oulike Pennington Village. Die strand is net 1 kilometer van die huis af. Die omgewing spog met 2 pragtige gholfbane, Selborne en ...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Pennington

Barracouta Akkommodasie is in Pennington en bied 2 selfsorg-eenhede wat elkeen slaapplek vir 6 gaste het. Dié dubbelverdiepinghuis is in 2 eenhede verdeel. Eenheid 1 is bo en eenheid 2 is onder. Eenheid 1 beskik ...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Pennington

Sea Forever is 'n selfsorghuis aan die einde van 'n doodloopstraat in Pennington. Dit is naby die strand, rivier en lekker visvangplekke. Die huis het 3 slaapkamers, elk met 'n koningingrootte-bed. Die hoofslaapka...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pennington

Pennington4u is in Pennington, 'n kusdorpie aan die Suidkus van KwaZulu-Natal, geleë. Hierdie dorp is bekend vir sy strande, staproetes en seekos. Dit is die perfekte bestemming vir gaste wat wil wegkom uit die sta...

Vanaf
R6 500
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Pennington

Pettigrews Place ZPF01 is ’n luukse selfsorghuis op die Selborne-gholflandgoed in Pennington. Hierdie vakansiehuis is ideaal vir gholfspelers en families wat op soek is na luukse verblyf in ’n natuurlike omgewin...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Pennington

Fun in the Sun is 'n selfsorg-vakansiehuis in Pennington, 'n klein kusdorpie aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n d...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Wys 1 tot 10

Welkom by die Pennington selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons groot versameling van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons algehele Pennington akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Pennington akkommodasie soek. Wanneer jy die beste selfsorg akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]