Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (45)
B&Bs (6)
Wildsplase (8)
Hotelle (1)
Gastehuise (12)
Selfsorg-eenhede (18)

Resensies van Phalaborwa

3.9 / 5  
volgens 135 resensies
Lees regte resensies van Phalaborwa van 135 geverifieerde gaste.
Indien jy Phalaborwa besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Phalaborwa.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Phalaborwa gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Phalaborwa Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Phalaborwa Gastehuise

12 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Phalaborwa

Lalamo Guest House is in 'n deel van die Valley van die Olifante met sy wild en unieke Afrika-atmosfeer geleë. Akkommodasie is beskikbaar vir vakansiegangers én sakereisigers. Gaste kan kies tussen dubbel-, 2-en...

10% af Aanbod!
VanafR1 200
R1 080
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Phalaborwa

Die Sunbird gastehuis is 'n gesinsonderneming wat goeie kwaliteit en vriendelike diens beklemtoon. Ervaar die meer as 2,5 hektaar groot tropiese tuinomgewing wat 'n wye verskeidenheid van voëls herberg. Ontspan net...

10% af Aanbod!
VanafR660
R594
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Phalaborwa

A Traveller's Palm is in Phalaborwa en is ideaal vir oornagverblyf of as basis om vir 'n dag na die Kruger Wildtuin te gaan. Die verblyf word in 'n Gesinsolder, 2-enkelbed- of dubbelkamer, 'n Dubbelkamer met 'n sw...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Phalaborwa

Elegance Guest House is in Phalaborwa en bied verblyf aan toeriste en sakemanne in die bosveld. Dis 3 km vanaf die Krugerwildtuin, Kruger Park Gateway Lughawe, Phalaborwa sakekern, PMC, Foskor en Bosveld Phosphates....

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 810
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Phalaborwa

Iso'Bella Vita Guesthouse is in Phalaborwa geleë wat as die sentrale hek na die Krugerwildtuin bekendstaan. Dit is die perfekte safari-bestemming in Limpopo. Phalaborwa is 'n gewilde wildkykbestemming, veral vir re...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Phalaborwa

Loerie Lodge Corporate Guest House bied B&B in Phalaborwa. Dis naby Phalaborwa Kruger Park, Gateway Lughawe, winkelsentrums en ander inkopieplekke, industriële- en mynbou-ondernemings, en die Krugerwildtuin se hoo...

Vanaf
R1 595
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Phalaborwa

Kaia Tani is 'n eksklusiewe gastehuis wat slegs 1 km vanaf die beroemde Krugerwildtuin geleë is. Daar is 6 kamers wat elk individueel in 'n ware Afrika-styl versier is en beskik oor allerhande geriewe, 'n badkame...

Vanaf
R830
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Phalaborwa

Normann Safari Bush Lodge en vakansiehuis is in die bos geleë, net 1,5 km soos die kraai vlieg vanaf die Krugerwildtuin en tog ook naby Phalaborwa. Die Krugerwildtuin se ingang en die Hans Merensky Golflandgoed is ...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Phalaborwa

Royal Game Guest House is 'n bekroonde gastehuis wat net 3 km van die Krugerwildtuin se Phalaborwa-hek en die bekende Hans Merensky Gholfklub geleë is. Die verblyf bestaan uit 14 eksklusiewe en suite-dubbelkamers....

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Phalaborwa

Cu Guest House bied oornagverblyf in Phalaborwa. Dié dorp is die middelpunt van wild-toerisme en is die ideale basis om die Kruger en die menigte natuurlike, historiese en kulturele besienswaardighede in die omgewi...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Phalaborwa gastehuise blad - loer bietjie na ons lekker reeks van gastehuise hieronder, of gaan besoek ons algehele Phalaborwa akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Phalaborwa akkommodasie soek. Sodra jy die ideale gastehuis akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za