Indien jy Phalaborwa besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Phalaborwa.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Phalaborwa Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Phalaborwa accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Phalaborwa akkommodasie
Bladsy 2 - 46 lekke plekke om te bly
Tot Hier Toe - Ikhaya Ndlovu is 'n lieflike gastehuis in Phalaborwa wat selfsorgverblyf met verhit-en-eetgeriewe bi...
Bata Nest is in Phalaborwa, Limpopo en bied gerieflike selfsorgverblyf aan 2 gaste. Die verblyf het lugversorging...
A Traveller's Palm is 'n gastehuis in Phalaborwa aan die grens van die Krugerwildtuin. Dit is die naaste dorp aan d...
Casart Game Lodge bied luukse verblyf in eenhede wat smaakvol versier is. Hier kan gaste ontspan en uitsigte oor di...
Near-to-Kruger House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerhuis in Phalaborwa. Die huis is gerieflik ...
Kruger, Balule - Tulani Manor Lodge is 'n privaat Groot 5 selfsorg-lodge in die Balule Natuurreservaat en is deel v...
Umoja Kruger - Wildlife Without Fences is 'n luukse bosvilla vir 6 gaste met 'n plonspoel. Dit is in 'n natuurreser...
Normann Safari Bush Lodge en vakansiehuis is in die bos geleë, net 1,5 km soos die kraai vlieg vanaf die Krugerwild...
Royal Game Guest House is 'n bekroonde gastehuis wat net 3 km van die Krugerwildtuin se Phalaborwa-hek en die beken...
Lalamo Guest House is in 'n deel van die Valley van die Olifante met sy wild en unieke Afrika-atmosfeer geleë. Ak...