Indien jy Phalaborwa besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Phalaborwa.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Phalaborwa Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Phalaborwa accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Phalaborwa akkommodasie
Bladsy 4 - 46 lekke plekke om te bly
Bush Villas on Kruger is 2 km vanaf die Krugerwildtuin se Phalaborwa-hek en bied verblyf in pragtige grasdakvillas....
Antares Bush Camp and Safaris bied verblyf in 'n stil, afgeleë area in Phalaborwa. Dit is 32 km van die die naaste ...
Bundox River Lodge bied 'n safari-tentavontuur met ongelooflike uitsigte. Dit is bo die Olifantsrivier in die verre...
Thula Private Lodge is in 'n privaat natuurreservaat aan die buitewyke van Phalaborwa. Die reservaat is binne makli...
Fish Eagle Guest Farm is in die Mopani-bosveld van Phalaborwa, ongeveer 10 km noord van die sakesentrum geleë. Dit ...
Masorini Bush Lodge is 'n versteekte juweel in die buitewyke van Phalaborwa in Limpopo. Die lodge spog met 'n asemr...
Rosscos Lodge is 'n rustige, privaat lodge in Phalaborwa en is net 6 km vanaf die Krugerwildtuin se Phalaborwahek e...
Kaia Tani is 'n eksklusiewe gastehuis wat slegs 1 km vanaf die beroemde Krugerwildtuin geleë is. Daar is 6 kamers...
Lengau Lodge bied gerieflike verblyf in 'n klein, intieme lodge in die Grietjie Privaat Natuurreservaat in Phalabor...