Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (8)
Hotelle (1)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (3)

Resensies van Philippolis

4.1 / 5  
volgens 71 resensies
Lees regte resensies van Philippolis van 71 geverifieerde gaste.
Indien jy Philippolis besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Philippolis.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Philippolis gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Philippolis Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Philippolis Gastehuise

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR500
R425
per nag (plek vir 3)
Gastehuis in Philippolis

Anker Guesthouse is in Philippolis, 'n lieflike dorpie vir gaste wat uit die stad wil ontsnap. Geniet die stilte, natuur, sterre, voëls, afwesigheid van verkeer, rustigheid en vriendelikheid van die inwoners. Verb...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Philippolis

Kanon Guest House bied ideale oornagverblyf langs die N1 vir reisigers sonder fiemies en rugsakreisigers wat belangstel in die historiese besienswaardighede in en om Philippolis. Ons het kamers vir enkelreisigers, ...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Philippolis

Birdshaven gastehuis is in die geskiedkundige dorp Philipppolis langs die N1 tussen Colesberg en Trompsburg geleë. Die gastehuis bied 'n keuse tussen enkelkamers, dubbelkamers of gesinskamers. Elke kamer het 'n en...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Philippolis

Rus 'n Rukkie is in Philippolis geleë dit bied verblyf vir 2 gaste of 'n gesin van 2 volwassenes en 2 kinders onder 12 jaar. Dit is op dieselfde perseel as die hoofhuis geleë en bestaan uit 'n slaapkamer met 'n k...

Verwyder Filters

Jy sien net 4 uit die moontlike 8 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 50 km vanaf Philippolis

Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Karoo, Vrystaat

Perdeberg Guest Farm is geleë op 'n werkende skaap-, vee- en perdestoet-plaas. Ons is geleë tussen Trompsburg en Springfontein. Die plaas is 16 km van die N1 af, halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad. Dus is dit...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Springfontein, Vrystaat

Vlugkop Guest Farm is in Springfontein. Dit is die ideale oornagverblyf indien jy op reis is tussen die noorde en die suide op die hoofweg. Verblyf word in kamers wat elkeen individueel versier is aangebied en bedd...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Springfontein, Vrystaat

Springfontein Guest House is deel van die Portfolio Collection waarin dit beskryf word as "uiters gerieflik en luuks". Elke slaapkamer het sy eie televisie, waaier, muurverwarmer, lugversorging en en suite-geriewe...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Transgariep, Vrystaat

Rondefontein Guest Farm is 'n Merino-plaas en is in Springfontein. Verblyf is beskikbaar in 5 chalets en 2 gesin-chalets. Rondom die chalets is daar lowerryke tuine en as gaste gelukkig is kan hulle dalk 'n hasie ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Transgariep, Vrystaat

Kuilfontein Guestfarm and Farmstall is ideaal geleë, net soos jy van die N1 afdraai Springfontein. Die besigheid word deur 'n familie besit en bestuur en die plaas is al in ons familie se besit sedert 1885. Ons bie...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 6 mense
Gastehuis in Gariepdam, Vrystaat

Lutas Gastehuis is in Gariep Dam in die Vrystaat geleë. Dit is naby die mensgemaakte dam waarna die dorp vernoem is. Verblyf word aangebied in 3 slaapkamers met 'n gedeelde badkamer en goed toegeruste kombuis. Die...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Philippolis gastehuise blad - loer bietjie na ons lekker verskeidenheid van gastehuise hieronder, of gaan kyk na ons algehele Philippolis akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Philippolis akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale gastehuis akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za