Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (8)
Hotelle (1)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (3)

Resensies van Philippolis

4.1 / 5  
volgens 71 resensies
Lees regte resensies van Philippolis van 71 geverifieerde gaste.
Indien jy Philippolis besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir hotelle in Philippolis.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Philippolis hotelle om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Philippolis Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Philippolis Hotelle

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Hotelle
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Hotel in Philippolis

Philippolis Hotel is in Philippolis geleë. Dié hotel bied 3 grasdakrondawels met slaapplek vir 4. Elke eenheid het 'n dubbelbed in die slaapkamer en 2 enkelbeddens in die solder. Elke eenheid het ook 'n privaat b...

Verwyder Filters

Jy sien net 1 uit die moontlike 8 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Hotelle binne 50 km vanaf Philippolis

Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
Hotel in Gariepdam, Vrystaat

Die Gariep Dam strek so ver as wat die oog kan sien en word omring deur die Karoo se skoonheid. De Stijl Gariep Hotel is hier geleë. Kom geniet wonderlike Afrika-sonsondergange en slaap in stilte onder die Suiderkr...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Hotel in Gariepdam, Transgariep

Glasgow Pont Hotel bied gemaklike verblyf in 'n historiese hotel in die Karoodorpie Novalspont. Dié dorpie is op die oewer van die Oranjerivier en naby die Gariepdam. Die verblyf het 9 gastekamers en 'n troeteldie...


Hotelle binne 100 km vanaf Philippolis

Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
Hotel in Colesberg, Noord-Kaap

Merino Inn Hotel is in Colesberg geleë en is die perfekte oorslaapplek in die middel van Suid-Afrika vir moeë reisigers. Die hotel is gerieflik naby die N1 geleë en daar is verskillende verblyf-opsies wat in iede...


Hotelle binne 200 km vanaf Philippolis

Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
Hotel in Hanover, Noord-Kaap

Die Hanover Lodge Hotel is sentraal geleë op die kruispad van die N1- en N10-hoofroetes. Dit is die ideale oornagplek vir moeë reisigers. Dit is die perfekte plek om te ontspan na 'n lang dag op die langpad. Die h...

Bladsy:
1
Wys 1 tot 5

Welkom by die Philippolis hotelle blad - loer bietjie na ons lekker verskeidenheid van hotelle hieronder, of gaan kyk na ons algehele Philippolis akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Philippolis akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale hotel akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za