Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Pierre Van Ryneveld

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Pierre Van Ryneveld bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 24 resensies.

Pierre van Ryneveld, Pierre Van Ryneveld

Caslin

"Moet meer restaurante kry in die area, soos bv. Debonairs of Wimpy."

Pierre van Ryneveld, Pierre Van Ryneveld

Caslin

"Nie regtig vakansiearea nie, meer oorbly vir besigheid."

Pierre van Ryneveld, Pierre Van Ryneveld

Accommodation @ Ryneveld

"Dis nie noodwendig 'n toeristebestemming nie. Ek was daar vir eksamens en kon rustig leer in aande. Dit het aan my basiese behoeftes voorsien. "

Pierre van Ryneveld, Pierre Van Ryneveld

Caslin

"Verkeer was okay, maar sommige eetplekke sit ver, veral Spur."

Pierre van Ryneveld, Pierre Van Ryneveld

The Hiding Place

"Vir ons behoeftes was dit net reg."

Pierre van Ryneveld, Pierre Van Ryneveld

Home at Harry's

"The area is largely residential, very little traffic and almost no noise or disturbance of any nature. The area is ideally situated near Irene Mall. Traffic route to certain areas are very manageable. "

Pierre van Ryneveld, Pierre Van Ryneveld

Lemon Tree Guest House

"Baie gerieflik naby 2 snelweë, naby O.R. Tambo, met malls, hospitale ens. in die omgewing."

Pierre van Ryneveld, Pierre Van Ryneveld

Accommodation @ Van's

"Skoon gedeelte van Pretoria, gerieflike winkels en restaurant. Nie swaar op verkeer nie en gerieflik naby aan ander dele van Pretoria, ideaal vir besigheidsbesoeke."

Pierre van Ryneveld, Pierre Van Ryneveld

Accommodation @ Van's

"Ek dink mense in Pierre van Ryneveld moet maar kyk na kragopwekkers."

Pierre van Ryneveld, Pierre Van Ryneveld

Accommodation @ Van's

"Hulle is vriendelik en behulpsaam met enige navrae."

Pierre van Ryneveld, Pierre Van Ryneveld

The Hiding Place

"Pierre van Ryneveld is 'n residensiële area, maar baie sentraal geleë. Vinnige toegang tot alle hoofroetes."

Pierre van Ryneveld, Pierre Van Ryneveld

Accommodation @ Ryneveld

"Het nie veel tyd gehad om die area te verken, maar dit lyk na 'n rustige buurt."

Pierre van Ryneveld, Pierre Van Ryneveld

The Hiding Place

"Informasie van eetplekke, winkelsentrums ens. is 'n aanbeveling."

Pierre van Ryneveld, Pierre Van Ryneveld

The Hiding Place

"Baie naby aan alle groot winkelsentrums. Stil area om in oor te bly, maklike toegang tot hoof roetes"

World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem