Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Mogwase Unit 4 (3)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (19)
B&Bs (6)
Wildsplase (10)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (2)

Resensies van Pilanesberg Nasionale Park

4.4 / 5  
volgens 58 resensies
Lees regte resensies van Pilanesberg Nasionale Park van 58 geverifieerde gaste.
Indien jy Pilanesberg Nasionale Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Pilanesberg Nasionale Park.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Pilanesberg Nasionale Park gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Pilanesberg National Park Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Pilanesberg Nasionale Park Gastehuise

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Pilanesberg Nasionale Park

Seroloana Guest House bied ongelooflike verblyf waar gaste met die gesing van voëls en koeie wat in die veld wei wakke word. Seroloana beteken geel in Setswana, en die gastehuis is in Monnakato Township in Rustenbu...

Verwyder Filters

Jy sien net 1 uit die moontlike 20 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 50 km vanaf Pilanesberg Nasionale Park

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Boshoek, Rustenburg

Lagai Roi Guesthouse is in die hartjie van Pilanesberg naby die Pilanesberg Natuurreservaat en Rustenburg. Hierdie skilderagtige omgewing spog met 'n verskeidenheid natuurlike, kulturele en geskiedkundige besienswaa...

Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Boshoek, Rustenburg

Gatz Guest House is in die klein dorpie Boshoek, in Noordwes geleë. Dit word omring deur sitrusplase en platinummyne. Gatz Guest House is op 'n 8 ha-sitrus- en mangoplaas, 145 km buite Johannesburg geleë. Dit is d...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Northam, Limpopo

Lusthof Gasteplaas bied gerieflike verblyf net 5 km buite Northam. Daar is 28 selfsorg-eenhede met slaapplek vir 2 gaste. Al die eenhede is in die rustige bosveld geleë en is omring deur voëllewe. Al die eenhede...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Phokeng, Rustenburg

The Sleepover is 'n gastehuis in Phokeng, Rustenburg met vrylopende hoender en lieflike sitrusbome. Dié gastehuis bied verblyf in 3 en suite-slaapkamers. Die kamers het óf 'n koningingrootte-bed óf 'n dubbelbed....

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Northam, Limpopo

Hush Guest House is in Northam se middestad en bied 'n rustige wegbreek naby alle geriewe. Die gastehuis is ideaal geleë vir sakereisigers, toeriste en Suid-Afrikaners wat die area wil verken. Elke kamer by dié ...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Northam, Limpopo

Daro Guesthouse is in Northam geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf. Dis die ideale huis vir 'n groep familie of vriende. Die huis het 3 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed in die hoofslaapkamer, en 2 driek...

Vanaf
R930
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Northam, Limpopo

Northam Lionhill Guesthouse is in Northham, tussen Rustenburg en Thabazimbi en bied gerieflike selfsorgverblyf. Dit is ideaal vir 'n groep vriende of gesinne. Verblyf is beskikbaar in 3 kamer-tipes wat elk smaakvo...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 1
Gastehuis in Northam, Limpopo

Milton's Guesthouse is sowat 7 km vanaf Northam in die rigting van Thabazimbi in Limpopo geleë. Dié gastehuis het 17 luukse en suite-gastekamers. Elke kamer het lugversorging, DStv, yskassie met 'n vrieshokkie, ...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bojanala, Noordwes

Van Der Wildt is 'n wildsplaas 34 km noordwes van Brits, naby die Krokodilrivier se oewer. Dié idilliese wegbreekplek bied gaste 'n unieke en onvergeetlik ervaring in 'n luukse gastehuis in die middel van die Bosve...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Rustenburg North, Rustenburg

Tshenolo Guest House bied gastekamers en is in Rustenburg-Noord geleë. Die gastehuis is naby die Rustenburg Gholfklub, Olympia Park Stadion en ander geriewe geleë. Tshenolo Guest House beskik oor 9 kamers wat ind...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Rustenburg, Bojanala

Magia Guest House is in Rustenberg geleë en bied verskeie gastekamers. Die gastehuis het 4 slaapkamers met dubbelbeddens, enkelbeddens en privaat badkamers. Handdoeke word voorsien. Die kamers het lugversorging en...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Rustenburg, Bojanala

Reamogetswe Bed and Breakfast is in Rustenburg aan die voet van die Magaliesberge geleë. Die gastehuis is net 3 km vanaf Rustenburg Gholfklub en 5 km vanaf Rustenburg Gemeenskapsentrum. Verblyf by Reamogetswe Bed ...

Vanaf
R518
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Rustenburg North, Rustenburg

Pale Bohemia Bed and Breakfast is in Rustenburg-Noord geleë. Die gastehuis beskik oor 5 kamers. Elke kamer het lugversorging, 'n yskassie, mikrogolfoond, gratis WiFi en 'n slim-TV met sekere DStv-kanale. Daar i...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rustenburg, Bojanala

Deo Volente Gastehuis bied gerieflike sakpasverblyf op 'n plaas aan die buitewyke van Rustenburg. Dié dorp word omring met die Magaliesberge en is ideaal naby Sun City, verskeie wildparke, asook historiese- en natu...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Welkom by die Pilanesberg Nasionale Park gastehuise blad - loer bietjie na ons wye reeks van gastehuise hieronder, of gaan besoek ons hoof Pilanesberg Nasionale Park akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Pilanesberg Nasionale Park akkommodasie soek. Wanneer jy die beste gastehuis akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za