Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Mogwase Unit 4 (3)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (20)
B&Bs (6)
Wildsplase (11)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (2)

Resensies van Pilanesberg Nasionale Park

4.4 / 5  
volgens 58 resensies
Lees regte resensies van Pilanesberg Nasionale Park van 58 geverifieerde gaste.
Indien jy Pilanesberg Nasionale Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir wildsplase in Pilanesberg Nasionale Park.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Pilanesberg Nasionale Park wildsplase om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Pilanesberg National Park Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Pilanesberg Nasionale Park Wildsplase

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Lodges
30% af Winteraanbod!
VanafR6 333
R4 433
per nag (plek vir 4)
Wildsplaas in Pilanesberg Nasionale Park

MolloThaba Game Lodge is 'n privaat en intieme selfsorg-wildlodge in die Black Rhino Wildreservaat met direkte toegang tot die majestueuse Pilanesberg Nasionale Park. Die lodge bied 'n stel van 3 chalets of 'n ste...

Vanaf
R4 900
per nag, vir 2 mense
Lodge in Pilanesberg Nasionale Park

Pilanesberg Private Lodge is 'n privaat lodge wat aan die voet van die Pilanesberge skuil en uniek geleë is in 'n wildernis-area in die Pilanesberg Nasionale Park. Die lodge is sowat 40 km vanaf Sun City, 190 km va...

Vanaf
R4 562
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Pilanesberg Nasionale Park

aha Ivory Tree Game Lodge is in die Pilanesberg wildreservaat geleë en bied B&B-verblyf of verblyf met alles ingesluit. Die wildlodge is ideaal vir gaste op soek na 'n lekker bosveld-wegbreek. Verblyf beskik oor 6...

Vanaf
R4 912
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Bojanala, Pilanesberg Nasionale Park

aha Shepherd’s Tree Game Lodge bied eksklusiewe B&B-verblyf of verblyf wat alles insluit in die Pilanesberg Wildreservaat. Verblyf by aha Shepherd’s Tree Game Lodge beskik oor 30 Standaard- en Executive Suites...


Ons het die plekke verwyder wat nie vir jou datums beskikbaar is nie

Sien Onbeskikbare Uitslae

Kliek op die knoppie om al die plekke in Pilanesberg Nasionale Parkte sien.

Verwyder Filters

Jy sien net 4 uit die moontlike 22 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Wildsplase binne 50 km vanaf Pilanesberg Nasionale Park

Vanaf
R2 535
per nag, vir 2 mense
Lodge in Bojanala, Noordwes

Finfoot Lake Reserve is reg langs die Vaalkopdam in die Pilanesberg-omgewing, slegs 90 minute vanaf Johannesburg en 30 minute vanaf Sun City. Die lodge is van hout en gras gemaak, wat die omliggende Bosveld en blare...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Lodge in Rustenburg, Bojanala

Welkom by Amritz Private Lodge & B&B. Ry 29 kilometer van Sun City af en skielik sal jy vrede en rustigheid ontdek in 'n privaat omgewing waar die bos pragtig met luukse geriewe gekombineer is sonder om die natuurli...

20% af Winteraanbod!
VanafR5 200
R4 160
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Bojanala, Noordwes

Mziki Privaat Wildreservaat is naby Beeskraal in Noordwes geleë en die tuiste van 3 van die Groot 5, sowel as 'n hele rits ander wild- en voëlspesies. Verblyf word in 4 dubbelkamers in die hooflodge wat oor die s...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Wildsplaas in Rustenburg, Bojanala

Otto Relaxing Farmhouse bied 'n rustige toevlugsoord op 'n lieflike plaas 25 km van Boshoek af. Die plaas is sentraal geleë binne maklike bereik van hoofweë, Sun City Resort, en Rustenburg. Die verblyf is geskik ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Wildsplaas in Rustenburg, Noordwes

Kudu's Rus is 'n Suid-Afrikaanse wildlodge in die Noordwes-provinsie. Dit is in 'n malaria-vrye streek, in privaat besit en slegs 90 minute se ry vanaf Pretoria en 2 ure se ry vanaf Johannesburg Internasionale Lugha...

Vanaf
R730
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Silwerkrans, Rustenburg

Makinky Manzi beteken "iets anders by die water" en is tussen die Losberge - die uitbreiding van die Magaliesberge en die Pilanesberge - geleë. Makinky Manzi is 'n asemrowende, pragtige bosveld-wildplaas met 'n gro...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Pilanesberg Nasionale Park wildsplase blad - loer bietjie na ons wye reeks van wildsplase hieronder, of gaan besoek ons hoof Pilanesberg Nasionale Park akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Pilanesberg Nasionale Park akkommodasie soek. Wanneer jy die beste wildsplaas akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za