Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (13)
B&Bs (4)
Hotelle (1)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (3)

Resensies van Pinetown

4 / 5  
volgens 9 resensies
Lees regte resensies van Pinetown van 9 geverifieerde gaste.
Indien jy Pinetown besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Pinetown.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Pinetown selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Pinetown Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Pinetown Selfsorg-eenhede

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede;
  • Prysklas
Vanaf
R430
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pinetown

Elm Place bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gastehuis in Farningham Ridge, Pinetown. Verblyf is beskikbaar in 4 gastekamers wat individueel bespreek kan word. Gaste het toegang tot gedeelde geriewe in die huis. ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in KranztKloof Nature Reserve, Pinetown

35 on Fairview is in die lowerryke, luukse woonbuurt Kloof in die omliggende Durban-omgewing geleë. Die blyplek is naby verskeie restaurante, winkels en die M13, so dit is perfek vir sakereisigers of vakansieganger...

Verwyder Filters

Jy sien net 2 uit die moontlike 12 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Selfsorg-eenhede binne 10 km vanaf Pinetown

Vanaf
R1 800
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Kloof, Vallei van 'n Duisend Heuwels

Apartment on Bellevue is 'n selfsorg-eenheid in Koof, 'n spoggerige woonbuurt naby Durban. Dié woonstel is lekker naby verskeie restaurante, winkels, en die M13, so dis ideaal vir vakasiegangers én sakereisigers. ...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Westville, Durban West

Waterloo Guest House is in die stil, boomryke woonbuurt Westville, op 'n heuwel met uitsigte oor die see én die binneland. Die gastehuis is naby verskeie winkels, restaurante, kitskosrestaurante en supermarkte. Wes...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in KranztKloof Nature Reserve, Vallei van 'n Duisend Heuwels

The Old Stone House bied gerieflike selfsorgverblyf in Kloof, slegs 23,6 km van Durban se pragtige strande af. Kloof is in die prentjiemooi Vallei van 'n Duisend Heuwels geleë, wat welbekend is vir die Kranzkloof N...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in KranztKloof Nature Reserve, Vallei van 'n Duisend Heuwels

33 on Edwin is 'n oopplan-selfsorgeenheid in Kloof. Dié eenheid bied huislike, ontspannende en rustige verblyf en is ideaal vir werk of vakansie. Gaste kan die uitsig oor die Krantzkloof, pragtige sonsondergange en...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Durban West, Berea West

Edens Guesthouse is geleë in 'n stil doodloopstraat in die middel van Westville in 'n woonbuurt genaamd Beverly Hills. Dis net 8 km van die skilderagtige Durbanstrand af. Edens Guesthouse bied 2 selfsorg-eenhede ...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Queensburgh, Durban West

Bridgemead Nature Lovers' Paradise is op die grens van die Palmiet Natuurreservaat in Pinetown, Durban en bied gehalteverblyf aan reisigers, vakansiegangers en gesinne. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doe...

Vanaf
R895
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kloof, Vallei van 'n Duisend Heuwels

Welterusten is in die hartjie van Kloof, 'n luukse, blaarryke voorstad naby Durban in KwaZulu-Natal. Dié selfsorg kothuis is ideaal vir 'n kort sakebesoek, 'n oornag-stop of as vertrekpunt vanwaar die omgewing met ...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in KranztKloof Nature Reserve, Everton

Madadeni Duck Units bied selfsorgverblyf in die Kloof, naby Hillcrest, net buite die Durban se middestad. Hier is 'n pragtige tuin met eende, bokke, katte en ander diere. Ontspan lekker langs die swembad in 'n woudo...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Pinetown selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons lekker versameling van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons hoof Pinetown akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Pinetown akkommodasie soek. Wanneer jy die beste selfsorg akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]