Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (58)
B&Bs (7)
Gastehuise (10)
Selfsorg-eenhede (41)

Resensies van Plattekloof

4.5 / 5  
volgens 45 resensies
Lees regte resensies van Plattekloof van 45 geverifieerde gaste.
Indien jy Plattekloof besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Plattekloof.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Plattekloof B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Plattekloof Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Plattekloof B&Bs

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs

B&Bs binne 50 km vanaf Plattekloof

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
B&B in Brackenfell, Wes-Kaap

Amru Guesthouse bied gerieflike verblyf in 'n smaakvol versierde gastekamer in Proteahoogte in Brackenfell. Die gastekamer het 'n aparte ingang en dis op dieselfde erf as die eienaars se huis. Die gastekamer bied ...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR720
R648
per nag (plek vir 2)
B&B in Kuilsrivier, Wes-Kaap

Suzie's Coffee Shop Accommodation 2 is in die Noordelike Voorstede van Kaapstad, reg in die hartjie van Kuilsrivier. Die instansie het 'n handwerkwinkel en 'n koffiewinkel wat oop is vir ontbyt en middagete. Verbl...

Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
B&B in Kuilsrivier, Wes-Kaap

3 Palms B&B is in Kuilsrivier, een van die Noordelike Voorstede van Kaapstad, geleë en bied billike tariewe. Indien jy op soek is na wonderlike Suid-Afrikaanse gasvryheid, is jy op die regte plek. Verblyf word aan...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Brackenfell, Wes-Kaap

Welkom by Haus Enzian ... As jy op soek is na akkommodasie waar jy kan ontspan, vars lug geniet en persoonlike aandag kry wanneer jy met vakansie gaan, of akkommodasie met 'n huislike atmosfeer soek wanneer jy op '...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Brackenfell, Wes-Kaap

By Shirley's Place sal jy amper so tuis voel soos by jou eie huis. Daar heers 'n hartlike atmosfeer en gaste kan die pragtige uitsig op die berg geniet. Shirley's Place beskik oor 3 verskillende gastekamers. Die 3 ...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Brackenfell, Wes-Kaap

Northern Vine Guesthouse bied B&B-verblyf in Brackenfell en is ideaal vir sake- of vakansiereisigers. Die gastehuis is gerieflik naby verskeie winkelsentrums, restaurante en hospitale. Verblyf word gebied in 'n keu...

Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
B&B in Elim, Wes-Kaap

Elim Bed & Breakfast is naby Stellenbosch se wynroete geleë wat die bekenste wynroete in die land is. Daar is 'n verskeidenheid ander besienswaardighede en geriewe in die omgewing, soos konferensiesentrums, 2 manji...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
B&B in West Beach, Wes-Kaap

53 On Warwick is teen West Beach se heuwels in ‘n luukse woonbuurt geleë. Daar is 2 elegante en suite-kamers. Die gastekamers is op die tweede verdieping in die eienaar se huis, maar dis baie privaat. Elke kamer...

Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)
B&B in West Beach, Wes-Kaap

Richmond Road B&B is sentraal in West Beach, Kaapstad geleë en bied kwaliteit-verblyf in ’n boetiek-gastehuis. Die gastehuis is lekker naby die strand en verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardig...

15% af Aanbod!
VanafR760
R646
per nag (plek vir 1)
B&B in Mowbray, Wes-Kaap

At Villa Garda B&B is 'n tuiste, nie net 'n huis nie, met uitstaande B&B-geriewe waar ons altyd die ekstra myl loop om te verseker ons gaste kry gehalte-diens. Hetsy jy nou tuisgaan in een van die 5 ruim en suite-ka...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]