Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (58)
B&Bs (8)
Gastehuise (9)
Selfsorg-eenhede (41)

Resensies van Plattekloof

4.5 / 5  
volgens 45 resensies
Lees regte resensies van Plattekloof van 45 geverifieerde gaste.
Indien jy Plattekloof besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Plattekloof.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Plattekloof selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Plattekloof Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Plattekloof Selfsorg-eenhede

41 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Vanaf
R950
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Plattekloof

On Yonder Hill is 'n selfsorgwoonstel in Plattekloof teen die voet van Tygerbergheuwel. Dié ateljeewoonstel is baie sentraal geleë en gaste het maklike toegang tot die N1 wat jou binne 'n paar minute by hoof-besie...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in De Duin, Plattekloof

35 on Mentz bied puik verblyf vir vakansiegangers en sakereisigers naby mediese sentrums in De Duin. 35 on Mentz bied gaste 'n keuse uit eenhede wat elk 'n privaat ingang het. Die eenhede het slaapplek vir 2-3 gas...

10% af Winteraanbod!
VanafR625
R563
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Panorama, Plattekloof

Getaway Self-Catering bied selfsorgverblyf in Panorama in Kaapstad se Noordelike Voorstede. Dis perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie geriewe. Die eienaar woon ook op die perseel. Daar...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Parow, Plattekloof

Sonnendal Self-Catering is in 'n stil woonbuurt in die noordelike voorstede van Kaapstad geleë. Dit is slegs 15 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe, Stadskom, Tafelberg en verskeie strande en is net 1 km vanaf...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR600
R540
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Plattekloof

Upstairs Selfsorg Akkomodasie is sentraal in Parow-Noord se bodorp geleë en bied maklike toegang tot die N1. Dit is slegs 20 minute se ry vanaf die lughawe en 3 km vanaf Panorama Medikliniek. Louis Leipoldt-, Karl ...

Vanaf
R595
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Panorama, Plattekloof

Verblyf-te-Drostdy is in Panorama, ’n voorstad van Kaapstad, geleë. Die eiendom is slegs 300 m vanaf die Panorama Mediese Sentrum. Die kamer het ’n dubbelbed en oopplan-badkamer met ’n stort. Die kamer het ...

Vanaf
R1 080
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Parow, Plattekloof

Die Peperboom is in 'n stil buurt in die Noordelike Voorstede van Kaapstad geleë. Dit is net 16 km van die Kaapstad Internasionale Lughawe af. Die woonstel is in 'n rustige en goed versorgde tuin en bestaan uit 2 ...

Vanaf
R700
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Panorama, Plattekloof

Du Toit Selfsorg bied n tuinwoonstel met slaapplek vir 3 mense, ideaal vir familie van hospitaal pasiënte. Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbel- en enkelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en ...

Vanaf
R350
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Avondale, Plattekloof

Tranquility bied selfsorgverblyf in Avondale, Kaapstad. Die eenheid het 'n privaat ingang, 'n slaaparea en 'n privaat badkamer. Die kombuisie het 'n mikrogolfoond, tweeplaatstoof, oond, 'n yskas en koffie- en teem...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Plattekloof

Mojo's on 31 is 'n smaakvol gemeubileerde vakansiehuis in die Noordelike Voorstede van Kaapstad. Die woonbuurt spog met maklike toegang tot uitstekende winkelsentrums, die stad, restaurante, kroeë, teaters en 'n w...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]