Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Nabygeleë Streke
George
Knysna
Sedgefield

Resensies van Plettenbergbaai

4.7 / 5  
volgens 470 resensies
Lees regte resensies van Plettenbergbaai van 470 geverifieerde gaste.
Indien jy Plettenbergbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Plettenbergbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Plettenbergbaai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Plettenberg Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Plettenbergbaai Akkommodasie

393 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 700
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Plettenbergbaai

Fish Eagle Bay is 'n luukse selfsorghuis op 'n privaat landgoed aan die oewer van die Keurboomsrivier in Plettenbergbaai. Die groot ontwerperstuine met manjifieke tydlose Melkhoutbome dra by tot die rypheid en prag ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Plettenbergbaai

Happy Days is 'n instansie wat deur die eienaar bestuur word en naby die strand in Keurboomstrand geleë is. Dié instansie bied 2 selfsorg-eenhede wat ook saam bespreek kan word vir 7 gaste wat op soek is na 'n rus...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Oord in Plettenbergbaai

Splashing Waves is in The Dunes Resort in Keurboomstrand geleë, 10,4 km vanaf Plettenbergbaai en 111 km vanaf George Lughawe. Hier kan gaste 'n piekniek op die uitkykdek geniet of skemerkelkies drink terwyl hulle d...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Plettenbergbaai

Jolly Jenny @ The Dunes bied verblyf in 5 gaste-suites in privaat besit wat in The Dunes Resort geleë is. Die oord is in Keurboomstrand net buite Plettenbergbaai en het 'n privaat Blouvlagstrand wat net 5 minute se...

20% af Aanbod!
VanafR1 600
R1 280
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Plettenbergbaai

Op die kruin van die heuwel by Alkantmooi Privaat Natuurreservaat word jy alkant deur beeldskone natuurtonele omring. Die blougroen Indiese Oseaan, die groen en goud van die inheemse bosse en die fynbos wat die blou...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R850
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Plettenbergbaai

Jolly Jenny's Hidden Gem bied selfsorgverblyf in 'n woonstel in die veilige Marine View-kompleks in Plettenbergbaai. Dit is naby die hoofweg en net 'n paar minute se ry van die strand af. Dis die ideale plek vir 'n ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R950
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Piesangvallei, Plettenbergbaai

Ocean Pearl is 'n sjiek selfsorg-eenheid op die grondverdeiping op die River Club-landgoed in Plettenbergbaai. Dit is langs die Piesangrivier geleë en gaste wat die landgoed besoek kan 'n piekniek daar geniet, op d...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Robberg, Plettenbergbaai

Menlo @ C bied 'n gerieflike en ruim tweeslaapkamer-selfsorgwoonstel, met 'n privaat ingang, stapafstand vanaf Robberg 5 se Blouvlagstrand en gerieflik na aan die plaaslike winkels en restaurante. Dié huis het 'n p...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Plettenbergbaai

Alkantmooi Private Nature Reserve Keurkloof Units is luukse selfsorgwoonstelle op 'n heuwel in die Alkantmooi Privaat Natuurreservaat. Gaste sal hier omring word deur van die pragtigste natuur-uitsigte. Hierdie rese...

Vanaf
R440
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in Plettenbergbaai

Amakaya Backpackers is in Plettenbergbaai, 'n area wat bekend is vir pragtige roetes, strande, voetslaanroetes, branderplankrygeleenthede en ikoniese besienswaardighede soos die Robberg Natuurreservaat, Tenikwa Wild...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Plettenbergbaai akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Tuinroete blad indien jy na meer Tuinroete akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]