Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Nabygeleë Streke

George
Knysna
Sedgefield

Resensies van Plettenbergbaai

4.7 / 5  
volgens 455 resensies
Lees regte resensies van Plettenbergbaai van 455 geverifieerde gaste.
Indien jy Plettenbergbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Plettenbergbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Plettenbergbaai gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Plettenberg Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Plettenbergbaai Gastehuise

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise;
  • Prysklas
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Plettenbergbaai

Milkwood Manor Guest House bied direkte toegang tot die strand, strandmeer en see. Dié Georgiese-styl gastehuis bied pragtige uitsigte met moderne geriewe en stylvolle dekor. Die meeste van die 13 en suite-slaapk...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Plettenbergbaai

Die skouspelagtige dorpie Klein Monaco is op die Tuinroete in Plettenbergbaai geleë. La Boheme Guest House bied unieke verblyf in 'n privaat en vriendelike omgewing met 'n entoesiasties span wat inligting, brosjure...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Plettenbergbaai

Jay Dees B&B is 'n klein gastehuis in die kusdorp Plettenbergbaai. Die ligging bied maklike toegang tot strande en die middedorp. Verblyf word gebied in 2 kamers op die boonste verdieping met hul eie ingange. Elke...

Vanaf
R2 700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Piesangvallei, Plettenbergbaai

Vilacqua Boutique Guest Villa is 'n pragtige wit villa en versteekte oase wat deur voortreflike tuine omring word en 'n kenmerkende oprit bied. Vilacqua word deur die Bevilacqua-gesin bestuur wat jare se ondervindi...

Vanaf
R1 780
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Plettenbergbaai

The Summer House is 'n smaakvol gemeubileerde gastehuis in Plettenbergbaai. Die gastehuis is ideaal geleë net 700 m vanaf Lookout-strand en ander besienswaardighede. Verblyf by The Summer House bestaan uit 4 kamer...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Plettenbergbaai

Dolphin Circle Bed and Breakfast bied gerieflike selfsorg- en B&B-verblyf in die kusdorp Plettenbergbaai. Dié pragtige dorp is teen die warm Indiese Oseaan geleë en bied die ideale rustige wegbreek. Verblyf word ...

Vanaf
R640
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Plettenbergbaai

Mandalay Guest House is in die kusdorpie Plettenbergbaai geleë. Dit is net 10 minute se stap van die hoofstrand af en die N2-snelweg en Keurbooms-strandmeer is albei minder as 'n kilometer van dit af. Verblyf word...

Vanaf
R3 120
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Robberg, Plettenbergbaai

Hierdie stylvolle gaste-lodge is in Plettenbergbaai, net 'n klein entjie se stap van die strand af. Verskeie winkels en restaurante is ook nabygeleë. Die lodge het 5 gastekamers met volledige en suite-badkamer wat...

Vanaf
R1 190
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Plettenbergbaai

Fairways Bed and Breakfast sal jou vriendelik verwelkom en sal jou sommer van die begin af tuis laat voel. Fairways bied B&B- en selfsorg-akkommodasie in silwerskoon kamers, goeie kos en wonderlike uitsigte oor Plet...

Vanaf
R2 600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Plettenbergbaai

Aquavit Guest House beskik oor al die kenmerke van 'n boetiekhotel, maar het steeds die hartlike gasvryheidvan 'n gastehuis. Dit is bo Bahia Formosa wat "pragtige baai" beteken. Aquavit het panoramiese uitsigte oor ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Plettenbergbaai gastehuise blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van gastehuise hieronder, of gaan kyk na ons hoof Plettenbergbaai akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Plettenbergbaai akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte gastehuis akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]