Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Nabygeleë Streke

George
Knysna
Sedgefield

Resensies van Plettenbergbaai

4.7 / 5  
volgens 455 resensies
Lees regte resensies van Plettenbergbaai van 455 geverifieerde gaste.
Indien jy Plettenbergbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Plettenbergbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Plettenbergbaai gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Plettenberg Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Plettenbergbaai Gastehuise

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise;
  • Prysklas

Gastehuise binne 50 km vanaf Plettenbergbaai

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Knysna, Hunters Home

47th on Howard is 'n gastehuis in die hartjie van Knysna. Dis na aan die manjifieke Knysna-strandmeer, een van die juwele van die Wes-Kaap se beeldskone Tuinroete, geleë. Ons bied verblyf in 8 gastekamers, met bal...

10% af Langtermyn-
verblyf!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Knysna, Hunters Home

18 On Thesen is in Hunters Home in Knysna geleë, 'n pragtige, stil woonbuurt met 'n plattelandse gevoel, welige natuur en groot verskeidenheid voëllewe in die omgewing. Leisure Isle en Die Knysnakoppe is maklik be...

50% af Aanbod!
VanafR2 100
R1 050
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Knysna, Hunters Home

The Greens Guest House skuil in Knysna, 'n puik vakansiebestemming op die skilderagtige Tuinroete in die Wes-Kaap. Dié unieke dorpie spog met groen berge, glinsterende riviere, 'n strandmeer, en die oseaan. Knysna ...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rexford, Hunters Home

Amber Guest Lodge is toegewikkel in die voue van die oostelike deel van die Knysna Koppe wat bedek is met inheemse fynbos. Aangesien die lodge effens verhewe is, bied die patio uitstekende uitsigte oor die strandmee...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Knysna, Hunters Home

Wilson Street Lodge is in die bekende vakansiebestemming, Knysna. Die pragtige dorp beskik oor groen bergagtige landskappe in teenstelling met die glinsterende waters van die see, riviere en strandmere. Verblyf is ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Knysna, Hunters Home

Saltwoods Guest House is in Hunters Home, langs die Knysna-strandmeer. Die gastehuis is slegs 5 minute se ry vanaf die Knysnakoppies of Leisure Isle en binne stapafstand vanaf die Knysna Gholfbaan. Dis 10 minute se ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 040
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Upper Old Place, Old Place

Orange Inn is die ideale blyplek te skep vanwaar jy Knysna en die pragtige omgewing kan verken. Dit bied stylvolle, luukse verblyf met uitstekende geriewe vir die hele gesin. Geriewe in die kamer sluit 'n 32" plats...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Old Place, Knysna

Lagoona Inn bied B&B- en selfsorgverblyf en is in Knysna op die Tuinroete. Hierdie gastehuis is die ideale basis om die omliggende besienswaardighede te verken. Verblyf word in 8 standaard kamers en kamers met 2 en...

30% af Aanbod!
VanafR6 300
R4 410
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Knysna, The Heads

The Mount Knysna Boutique Hotel is teen die wêreldbekende Knysna Koppe geleë is en asemrowede uitsigte op die Knysna Koppe en die omliggende omgewing bied. Dié hotel poog om jou verblyf absoluut onvergeetlik te m...

Vanaf
R3 090
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Knysna, Leisure Isle

Amanzi Island Lodge skuil op die Knysna-strandmeer se oewer. Dit is 'n strandhuis op Leisure Isle met 'n pragtige uitsig op die Knysnakoppe en oor Featherbed Natuurreservaat. Die lodge beskik oor ruim slaapkamers m...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Plettenbergbaai gastehuise blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van gastehuise hieronder, of gaan kyk na ons hoof Plettenbergbaai akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Plettenbergbaai akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte gastehuis akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]