Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Nabygeleë Streke

George
Knysna
Sedgefield

Resensies van Plettenbergbaai

4.7 / 5  
volgens 455 resensies
Lees regte resensies van Plettenbergbaai van 455 geverifieerde gaste.
Indien jy Plettenbergbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Plettenbergbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Plettenbergbaai gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Plettenberg Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Plettenbergbaai Gastehuise

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise;
  • Prysklas

Gastehuise binne 50 km vanaf Plettenbergbaai

SPAAR 30%
VanafR2 380
R1 666
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Knysna, The Heads

Headlands House is 'n luukse 4-ster-lodge op die hoogste punt van die bekende Knysna-koppe! Headlands House se dramatiese ligging bied asemrowende uitsigte. Die panoramiese uitsig oor die Knysna-strandmeer en die O...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Costa Sarda, Knysna

Blue Fern of Knysna bied B&B- en selfsorgverblyf in die skilderagtige Knysna. Blue Fern of Knysna het 4 gastekamers en 1 selfsorgwoonstel. 3 van die gastekamers het elk 'n dubbelbed en die vierde kamer het 'n dubb...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Knysna, Leisure Isle

Dié stylvolle huis is die ideale basis vanwaar reisigers Knysna kan verken. African Breeze Guest House bied ontspannende, stylvolle verblyf in 'n heerlike omgewing. African Breeze is in'n stil sirkel geleë, slegs...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Knysna, Leisure Isle

Geniet die rustigheid en prag van die eiland-lewe op sy beste. 'n Ontspannende besoek aan ons luukse eiland gastehuis en jy sal jouself reg op die water se rand bevind met asemrowende uitsigte op die Knysna strandme...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Knysna, The Heads

SOUL Rainbows End bied B&B-verblyf en aandete. Dit is op 'n krans op die westelike Knysnakop geleë en spog met 'n uitstekende uitsig. Die verblyf is afgeleë en rustig, maar steeds naby verskeie winkels, restaurant...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Knysna SSB, Knysna

Keedols Inn & Backpackers is in Knysna se middedorp geleë, net 2,8 km vanaf die Bollard Bay-strand en naby die Knysna Waterfront, die Pledge Natuurreservaat en verskeie winkels en restaurante. Die verblyf beskik ...

Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Knysna SSB, Knysna

At The Loerie is in die hartjie van Knysna se sakekern en is oorspronklik in 1883 gebou en was van die eerste geboue met 'n doel in die nuut ontwikkelde dorp. Knysna het sedertdien ontwikkel en so ook die gastehuis....

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Knysna SSB, Knysna

Knysna Manor Guethouse is op die Tuinroete geleë en is 'n bekoorlike Victoriaanse herehuis wat omskep is in 'n moderne gastehuis. Dit is 'n wonderlike B&B wat die sjarme van die oorspronklike gebou met moderne geri...

Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Paradys, West Hill

Die Yellowwood Lodge is 'n pragtige Victoriaanse gastehuis wat deur 'n familie bestuur word. Ons pragtige natuurskoon, dekor en warm gasvryheid sal jou meevoer na 'n sprokieswêreld. Nabygeleë aan winkelsentrums e...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Heuwelkruin, Paradys

Froggies is 'n gastehuis in Heuwelkruin, Knysna waar die lewe lekker en die uitsig pragtig is. Froggies word beskou as 'n tweede tuiste waar gaste kan sit en ontspan terwyl hulle die Knysna-uitsig bewonder. Die son...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Plettenbergbaai gastehuise blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van gastehuise hieronder, of gaan kyk na ons hoof Plettenbergbaai akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Plettenbergbaai akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte gastehuis akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]